Nisa

Nisa, ook Mitradatkirt genoem, was 'n antieke stad in die Partiese Ryk.

Dit is geleë naby die hedendaagse Asjchabat, Turkmenistan, 18 km wes van die middestad. Nisa word deur sommige beskryf as die eerste hoofstad van die Partiese of Arsakidiese Ryk. Daar word tradisioneel aangeneem dit is deur Arsakes I (bewind: omstreeks 250-211 v.C.) laat bou en dat dit die koninklike woonplek van die Partiese konings was, hoewel nooit vasgestel is of die fort by Nisa 'n koninklike woning of mausoleum was nie.

Nisa
Mitradatkirt
Die ingang tot Nisa.
Die ingang tot Nisa.
Land Turkmenistan
Soort Antieke stad
Streek Asjchabat
Oppervlakte 77,9 ha
Geskiedenis
Tydperk Partiese Ryk
Kulture Parties
Unesco-wêrelderfenisgebied
Kriteria (ii), (iii)
Verwysing 1242
Inskripsie 2007 (31ste sessie)
Toestand Ruïnes
Streek† Turkmenistan
Beskrywing* Partiese forte van Nisa
Streek soos deur Unesco geklassifiseer.
* Naam soos op die Wêrelderfenislys

In 2007 is die fort tot 'n Unesco-wêrelderfenisgebied verklaar.

Geskiedenis

Nisa was 'n groot stad in die Partiese Ryk. Dit is later deur Mitridates I van Partië (bewind: omstreeks 171-138 v.C.) hernoem tot Mitradatkirt (Parties: 𐭌𐭕𐭓𐭃𐭕𐭊𐭓𐭕, "fort van Mitradates").

Die streek was bekend vir sy vinnige en mooi perde. Dit is in die 1ste dekade v.C. heeltemal deur 'n aardbewing verwoes.

Verwysings

Skakels

  • Nisa  Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik uit die Engelse Wiki vertaal.

58°11′42″O / 37.96667°N 58.19500°O / 37.96667; 58.19500

Tags:

Arsakes I van PartiëAsjchabatPartiese RykTurkmenistan

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Wit-DonderdagTropiese en subtropiese grasveld, savanne en struikveldSinoniemInsolasieLys van medisinale kruieRadioVaginale kankerBreingewasSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994RenteBukkakeDanie du ToitSelma ArcherdIsraelNamakwalandSpringsVarkTsongaJohn AdamsSelfstandige naamwoordQR-kodeDassiedeurAardverwarmingBeenbreuke en ontwrigtingsPerd16 NovemberWynand du ToitEpilepsieMediaWikiFredi NestAfrikaanse WikipediaGoogle MapsSuiwelprodukChristendomFrankrykKatNederlandMongoliëPriemgetalWetenskaplike klassifikasieSirkelLys van Afrikaanse rolprenteTrigeminale neuralgieParasetamolKlankverskynselsNaaktheidSiembambaGodVerkleinwoordAswoensdagMuishondRuan JoshAdolf HitlerWarmlugballonKinderregteOssewaHeilige GeesLord’sTegnologieRooikatGezina, PretoriaDramaFisikaSkildklierKlein-KarooBoer Soek 'n VrouChetan BhagatRamadanAuschwitz-konsentrasiekampA.J. ApplegateJada FirePG du Plessis1652🡆 More