Mercedes-Benz Om639-Enjin

Die OM639 is 'n turboaangejaagde inlyndriesilinder dieselenjin vervaardig deur Mercedes-Benz, in samewerking met Mitsubishi Motors.

Mercedes-Benz Om639-Enjin  Mercedes-Benz OM639-enjin
Mercedes-Benz Om639-Enjin
Oorsig
Vervaardiger Mercedes-Benz
Produksietyd 2004–2009
Konfigurasie inlyndriesilinder
Afmetings
Inhoudsmaat 1,5 L (1 493 cc)
Boorwydte 83 mm (3,27 in)
Slaglengte 92 mm (3,62 in)
Drukverhouding 18.0:1
Blok Aluminiumallooi
Kopstuk Aluminiumallooi
Stelsels
Klepwerking DOHC
Brandstoftipe Diesel
Turboaanjaer enkel turbo
Brandstofstelsel Gemenedrukbuis-
brandstofinspuiting
Verkoelingstelsel Waterverkoel
Enjinlewering
Kraglewering 50–70 kW (67–94 pk)
Wringkrag 160-210 Nm

Ontwerp

Die OM639 is gebaseer op die viersilinder-OM640-enjin en het 'n dubbele massa-vliegwiel, hersirkulering van uitlaatgas en voldoen aan die Euro 4-vrystelling. Dit is dwars agter die vooras gemonteer en is 60 grade gekantel as gevolg van die ontwerp van die vloerpan wat in die Smart- en Mitsubishi-modelle gebruik word, sodat die enjin onder die kajuit ingly in plaas van binne-in in die geval van 'n kop-aan-kopbotsing om veiligheid te verbeter.

Weergawes

enjin krag wringkrag jaar
OM639
DE15 LA R
50 kW teen 4 000 opm 160 Nm teen 1 600 opm 2004-2009
OM639
DE15 LA
70 kW teen 4 000 opm 210 Nm teen 1 800 opm

OM639 DE15 LA R

  • 2004–2006 Smart Forfour 1.5l CDI
  • 2004–2009 Mitsubishi Colt 1.5 DI-D

OM639 DE15 LA

  • 2004–2006 Smart Forfour 1.5l CDI
  • 2004–2009 Mitsubishi Colt 1.5 DI-D
Mercedes-Benz Om639-Enjin 
Mitsubishi Colt Plus
Mercedes-Benz Om639-Enjin 
2005 Smart Forfour

Verwysings


Tags:

Mercedes-Benz Om639-Enjin OntwerpMercedes-Benz Om639-Enjin WeergawesMercedes-Benz Om639-Enjin VerwysingsMercedes-Benz Om639-EnjinDieselenjinInlyndriesilinderMercedes-BenzTurboaanjaer

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Samestellende afleidingGroot Muur van ChinaWaterKolonoskopieVolhoubaarheidTuisbladHoutAngssteuringSinkStollingsgesteenteBelastingBeeldspraakDikdermSeksismeVuurtorings van Suid-AfrikaLeenwoordSkoolNaaldekokerLys van Suid-Afrikaanse musikanteDarwinismeArmoedeverligtingEnkelvoudige sinSuid-Afrikaanse GrensoorlogPoësieGewone luislangMaagsweerAnusLetterkundeLenteMenseregteKolorektale kankerDuitse maselsWiki CommonsNasionale lied van Suid-AfrikaMetamfetamienLys van Suider-Afrikaanse soogdiereBosluisSublimasieDelftJo BlackSamestellingToerismeGroot DepressieMaanstilstandRomeinse RykPlastiekGordelroosGeestesgesondheidSekondêre sektor van die ekonomieMaatskappyLys van deelnemers aan die Slag van BloedrivierKarpaletonnelsindroomSeisoenSoortnaamCovid-19-pandemieLidwoordWoordsoortSeetherMierVlekvrye staalNierversakingVoorsetselLien se lankstaanskoeneOlimpiese SpeleCarles PuigdemontDistrik SesUnited Democratic FrontAfrikaanse taalleerAardrykskundeHaasKondensasieArgitektuurSikloonNoag se arkDieregeluideGraanDirekte en Indirekte redeAnneli van RooyenPlaasmoorde in Suid-Afrika🡆 More