Mathole Motshekga

Mathole Serofo Motshekga (gebore op 2 April 1949 in Noord-Transvaal) is 'n Suid-Afrikaanse politikus en prokureur.

Hy is 'n dienende lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die African National Congress, en 'n voormalige parlementêre hoofsweep van die party.

Mathole Motshekga

2de Premier van Gauteng
Ampstermyn
20 Januarie 1998 – 14 Junie 1999
Voorafgegaan deur Tokyo Sexwale
Opgevolg deur Mbhazima Shilowa

Persoonlike besonderhede
Gebore 2 April 1949 (1949-04-02) (75 jaar oud)
Noord-Transvaal
Politieke party African National Congress

Motshekga was ook die tweede Premier van Gauteng. Benewens politiek, is hy 'n lektor in die regsfakulteit van die Universiteit van Suid-Afrika.

In Junie 2017 het Motshekga gesê die ANC kan president Jacob Zuma sonder teenstand verwyder. Hy het Cyril Ramaphosa openlik ondersteun vir die volgende presidentskap.

Verwysings

Tags:

African National CongressNasionale Vergadering van Suid-AfrikaPolitikusSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

VingerseksMeervoudRooibloedselXhosasAsiëPuberteitHematurieSeksualiteitRivierKatherine JohnsonHoenderJeuksiekteSeksuele stimulasieNierversakingNic de JagerHage GeingobKultuurGroepsgebiedewetCorioliskragBeurtkragCristiano RonaldoTrigeminale neuralgieVerantwoordelikheidTremSias ReineckeHemelvaartKlein gekolde katTuisbladStam (taalkunde)WetenskapSlimfoonAfrikaanse taalleerGrondsoorteKalenderRacheltjie de BeerMenseregteRosa ParksEnkelvoudige sinSout (chemiese stof)PampoentjiesJohnny RapidKorrupsiePseudowetenskapBotswanaKevin RuddWaterbesoedelingAkademiaOlimpiese SomerspeleJesus van NasaretBerilliumWitbloedselVoortrekkersGrondKommunikasieKapitaal (ekonomie)Omtrek, oppervlakte en volumeSlag van BloedrivierSkaapKappie (skryfteken)ViëtnamoorlogIslamKomplementêre kleureKoerantKoolstofMenstruasieWikiSkoenlapperTemperatuurMandalaMadison IvyMisdaadKankerBloukraanvoëlAkuutToringEkonomie van Suid-AfrikaMetaalAppel🡆 More