Marjolein

Marjolein (Origanum majorana, sinoniem Majorana hortensis Moench, Majorana majorana (L.) H.

Karst) is 'n effens koudsensitiewe meerjarige plant of struikie met soet denne- en sitrusgeure. In sommige Midde-Oosterse lande, is marjolein sinoniem met origanum en die name soetmarjolein en geknoopte marjolein word gebruik om dit te onderskei van ander plante van die genus Origanum. Dit word ook potmarjolein genoem, hoewel hierdie naam ook gebruik word vir ander aangeplante spesies van Origanum.

Marjolein
Marjolein
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
O. majorana
Binomiale naam
Origanum majorana
Marjolein
Groeipunt met blomknoppies
Marjolein
Gedroogde marjoleinkruie vir geursel

Wilde marjolein kom algemeen voor in droë, grasbedekte plekke in sommige landstreke. Dit bloei in die somer, van November tot Februarie, en dit is baie aromaties; die geur lok dikwels swerms insekte aan. Soos baie van die speseryplante wat vir geursel gebruik word, behoort dit tot die familie Labiatae. 'n Variëteit wat soet marjolein (Origanum marjorana) genoem word, word in tuine gekweek, en dit word algemeen in kos gebruik.

Bronne

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Lyfstraf in skoleAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidJodeKwosiëntIngrid JonkerVulkaanOu Apostoliese KerkAfvalbestuurAgtergrond (narratief)Koekie (rekenaarwetenskap)KlavierMenslike skeletLionel MessiMonopolyNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartySpringbokkeSamestellingKlimaatsverandering in AfrikaOogproblemeAngina pectorisRooibokWortelHartaanvalGregoriaanse kalenderQProvinsies van Suid-AfrikaEnergie-ontwikkelingHeupvervangingBorsteMusieksimboleXenofobieNedersettingLys van Afrikaanse skrywersReënspinnekopMetaalnywerheidTuberkuloseAfleiding (taalkunde)IsraelErfenisHeupGevolge van aardverwarming op oseaneGrondMuskietBrandmondsindroomVisMierXenofobie in Suid-AfrikaSint Pierre en MiquelonPaarl GimnasiumArmeniëShakaLys van Suider-Afrikaanse soogdiereDirekte en Indirekte redeGrondsoorteChromatografieWet op Bantoe-onderwysdgbsjEerste WêreldoorlogLys van nedersettings in Suid-AfrikaSoweto-opstandVulvaMobutu Sese SekoSelfieMetafoorGroot Muur van ChinaSenuweestelselOligopolieWolMag (sosiale wetenskappe)MynbouJeuksiekteLetterkundePrivaat maatskappyBreinkaart🡆 More