Origanum

Origanum is 'n genus van kruidagtige meerjariges en bossies in die familie Lamiaceae, inheems aan Europa, Noord-Afrika, en groot dele van gematigde Asië, waar hulle gevind word in oop of bergagtige habitat.

'n Paar spesies is ook ingevoer na verspreide plekke in Noord-Amerika en ander gebiede.

Origanum
Origanum
Origanum vulgare
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Nepetoideae
Tribus:
Mentheae
Genus:
Origanum

Sinonieme
  • Amaracus Gled.
  • Majorana Mill.
  • ×Origanomajorana Domin
  • Dictamnus Mill. 1754 not L. 1753 nor Zinn 1757
  • Dictamnus Zinn 1757 not L. 1753 nor Mill. 1754
  • Marum Mill.
  • Hofmannia Heist. ex Fabr.
  • Beltokon Raf.
  • Onites Raf.
  • Oroga Raf.
  • Zatarendia Raf.
  • Schizocalyx Scheele rejected name
  • ×Majoranamaracus Rech.f.

Die plante het sterk aromatiese blare en groot buisvormige blomme met langdurige gekleurde skutblare. Die genus sluit die belangrike groep kruie in: marjoram en oregano.

Origanumspesies word gebruik as voedselplante deur die larwes van sommige Lepidoptera (vlinderspesies), insluitend Coleophora albitarsella.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

AkademiaMensStadBloeddrukBerlynse MuurNierNaaldekokerSuid-Afrikaanse UitsaaikorporasieReddingskakeRooiAuschwitz-konsentrasiekampKonsentrasiekampEugenetikaEkonomieKatMynbouDepressie (gemoedstoestand)Appel (sanger)Cristiano RonaldoMosesPinksterAkroniemLeestekenRookgewoonteWaterbesparing in Suid-AfrikaVolksmoordStedelike gebiedBedryfstelsel (inligtingstegnologie)AardbewingVierde Industriële RevolusieSeksKersfeesLitiumPolitieke partyTrigeminale neuralgieLuiperdOrtopedieVersoeningsdagTaalAnusAnorexia nervosaGroepsgebiedewetReënspinnekopOman AirOrgasmeBoeddhismeHoërskool Sentraal, BloemfonteinOranjerivierOntwikkelende landNaeltjiesCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaOmanSimboolHoofkarakterSekondêre sektor van die ekonomieLidwoordAprilArmoedeverligtingKlitorisAtoomTropiese sikloonHamburgerMierTsoenamiSwawelSonja HerholdtJapanToekoms van die AardeHoofletterNatuurrampEierstokOngeprosesseerde kosSon🡆 More