Mim-104 Patriot

Die MIM-104 Patriot is 'n grond-tot-lugmissielstelsel (SAM), die primêre van sy soort word deur die Amerikaanse Weermag en verskeie geallieerde nasies gebruik.

Dit word deur die Amerikaanse verdedigingskontrakteur Raytheon vervaardig en ontleen sy naam aan die radarkomponent van die wapenstelsel. Die AN/MPQ-53 in die hart van die stelsel staan bekend as die "Phased Array Tracking Radar to Intercept On Target" wat die akroniem PATRIOT vorm.

MIM-104 Patriot
Mim-104 Patriot
'n Patriot-stelsel van die Duitse Lugmag in Augustus 2005.
Tipe Mobiele langbereik grond-tot-lugmissiel met anti-ballistiese missielvermoë
Oorsprong Verenigde State
Diensgeskiedenis
In gebruik 1981–huidig
Gebruik deur Sien gebruikers
Produksiegeskiedenis
Ontwerper Raytheon, Hughes and RCA
Ontwerp 1969
Vervaardiger Raytheon
Koste per eenheid ongeveer VS$2–3 miljoen
Vervaardig 1976
Aantal gebou 1106 lanseerders in V.S.-diens, meer as 172 lanseerders uitgevoer
meer as 10 000 missiele vervaardig

Die Patriot-stelsel het die Nike Herculesstelsel vervang as primêre medium-tot-hoë lugverdedigingstelsel (HIMAD) van die Amerikaanse Leër en vervang die MIM-23 Hawk-stelsel as die VS Leër se medium taktiese lugverdedigingstelsel. Behalwe vir hierdie rol is die Patriot se primêre missie as anti-ballistiese missielstelsel (ABM).

Gebruikers

Mim-104 Patriot 
Kaart met MIM-104 gebruikers in blou aangedui

Verwysings

Tags:

Amerikaanse WeermagGrond-tot-lugmissielRaytheon

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

MarsKrugerwildtuinInternetOntdekking van die chemiese elementeSwaziNatuurrampAkademiaFiela se kindGoogleWerkloosheidNG gemeente MurraysburgDemi Lee MooreKoue OorlogVoedselkettingSonnestelselIngrid JonkerVoëlMIVVerkleinwoordVerkoueTrevor NasserGalblaasGemeenskapAfrikaansJapanSendelingposisieXHTMLStereotipePornografiese subgenresKernkragAardbewingDie Stem van Suid-AfrikaJeuksiekteAssonansieVoorvoegselAfrikaanse Taalmonument (Welkom)HartPinksterEwenaarJagluiperdSeksualiteitSonSwartrenosterVoegwoordHartaanvalNag van die lang messeLimpopo (rivier)Morfologie (taalkunde)Toestand van materieKoeffisiënt en magswortelNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaBreinvliesontstekingPornografieAardverwarmingMag (sosiale wetenskappe)Onderhandelinge om apartheid te beëindigSeksuele opwekkingBelastingPussy RiotCurly HowardBerilliumKatOlimpiese SomerspeleGesondheidWet op NaturellengrondVleilandVrouSuid-SothoVarkNeo-NazismeKolorektale kankerResensieCremonaPoesRooms-Katolieke Kerk🡆 More