Raytheon

Raytheon Company is 'n belangrike Amerikaanse nywerheidsreus en wapenkontrakteur met belange in die wapenbedryf asook in militêre en kommersiële elektronika, kommunikasiestelsels en kuberveiligheid.

As vervaardiger van tagtig persent van alle magnetronbuise, wat in destydse Britse en Amerikaanse radarstelsels gebruik is, het Raytheon 'n beslissende rol gedurende die Tweede Wêreldoorlog gespeel.

Raytheon Company
Raytheon
Raytheon
Tipe Publieke maatskappy
Gestig 7 Julie 1922 in Cambridge, Massachusetts, VSA
Hoofkantoor Waltham, Massachusetts, Verenigde State
SleutelpersoneThomas A. Kennedy (hoof uitvoerende beampte)
Gebied bedienWêreldwyd
IndustrieLugvaart, wapenbedryf, inligtingstegnologie
ProdukteBeheerde missiele en ander
Inkomste25,348 miljard VSA-$ (2017)
Bedryfsinkomste3,318 miljard VSA-$ (2017)
Netto inkomste2,024 miljard VSA-$ (2017)
Werknemers67 000 (2018)
Webwerfraytheon.com
Raytheon
'n Prototipe van 'n elektrokardiograaf uit die vroeë 1950's
Waltham Historical Society

Latere tegnologiese deurbrake het die ontwikkeling van die eerste mikrogolfoond deur Raytheon-ingenieur Percy Spencer (1894-1970) en die digitale rekenaar ingesluit wat gebruik is om die Apollo 11-ruimtetuig tydens die eerste maanlanding in 1969 te beheer.

Sien ook

Verwysings

Tags:

Tweede WêreldoorlogVerenigde KoninkrykVerenigde State

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

AarverkalkingKaapse VlakteStokely CarmichaelAgtervoegselVulkaanKunselementeSwawelPerdMiddelmisbruikRookgewoonteMetaalOrthopteraBorskankerAsiëSkuinsstreepKinderregteDeelwoordNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaFeminismeBreinLys van deelnemers aan die Slag van BloedrivierDaggaKommunikasieEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaAardeVerlede tydEnsiklopedieArmoedeGoogleDepressie (gemoedstoestand)Ramsar-vleilande in Suid-AfrikaOorkruipersWisselkoersWet op NaturellengrondYsterNamakwalandVaste stofDemi Lee MoorePankreasPeach van PletzenUnie van Suid-AfrikaOos-KaapTerracottaleërGeskiedenis van AfrikaansMetafoorSonnestelselNapoleon BonaparteNatuurbewaring1913Lys van nedersettings in Suid-AfrikaAsemhalingOnderhandelinge om apartheid te beëindigDoelwitHeuningbyKaliumEnkelvoudige sinMona LisaJaarDrie-eenheidWikipediaBybelHipoteseHoofpynNoag se arkSiya KolisiPubiese hareSpinnekopVervoerBosvarkVraag en aanbodReënPersoonlikheidNag van die lang messeAssonansieGreen Porno🡆 More