Rivierkriedoring: Plantspesie

Die rivierkriedoring (Lycium hirsutum) is 'n boom wat voorkom op kalkgrond en langs stroomoewers in die Karoo.

Die spesie is inheems aan Suid-Afrika, maar nie endemies nie. Dit kom veral in die Vrystaat, Noordwes en die Noord-Kaap voor, maar ook in Namibië en die Oos- en Wes-Kaap. Op die SANBI-rooilys is dit as veilig (LC) gelys.

Rivierkriedoring
Rivierkriedoring: Sien ook, Verwysings, Bronne
Rivierkriedoring: Sien ook, Verwysings, Bronne
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Asterids
Orde: Solanales
Familie: Solanaceae
Genus: Lycium
Spesie:
L. hirsutum
Binomiale naam
Lycium hirsutum
Dunal, (1852)
Sinonieme
  • Lycium pilosum Dammer

Die boom het neerhangende takke, en harige, klein blare. Die boom se FSA-nommer is 669.12.

Sien ook

Verwysings

Bronne

Eksterne skakels

Tags:

Rivierkriedoring Sien ookRivierkriedoring VerwysingsRivierkriedoring BronneRivierkriedoring Eksterne skakelsRivierkriedoring

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Antieke EgipteSleutel (musiek)Hernubare energieSpysverteringstelselLys van Suid-Afrikaanse skrywersKunsDesmond TutuSwartbewussynsbewegingAfrikaanse woordelys en spelreëlsMaatskappyLongontstekingAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidSkarlakenkoorsGroepsdrukWinnie Madikizela-MandelaRekeningkundeElandréIntensiewe vormVaginale kankerAustraliëMag (sosiale wetenskappe)BestaansboerderyRenteRobert SobukweKomplementêre kleureKontinentBerilliumLys van chemiese elemente volgens atoomgetalTemperatuurGroot GatKunsmatige intelligensieSeisoenSimboolAfrikanernasionalismeAfrikaanse Taalmonument (Welkom)EierstokPampoentjiesCheslin KolbePersSlimfoonSuider-AfrikaAkkedisKlinkerSwartrenosterIronieBurgerregteKompasNiersteenSwaziVoortrekkermonumentUitwerking van klimaatsveranderingBorskankerDie Stem van Suid-AfrikaNatuurNarsistiese persoonlikheidsteuringVaste stofLionel PetersonShanzhaiJohann de LangeAardbewingRymSanskritBosvarkVlieënde HollanderBrongitisJohan VorsterInflasieMadison IvyWeermagAntjie KrogTelwoordLys van kinderspeletjiesHoenderKoerantMenseregte🡆 More