Liuzhou (Chinees: 柳州) is 'n stad in die Chinese outonome gebied Guangxi met 'n bevolking van 3 758 700 in 2010.
Die stad is in die suidooste van China aan die Liurivier geleë en is 'n belangrike nywerheidsstad.
Liuzhou 柳州 | |
---|---|
Stad | |
Die Liurivier in die sentrum van Liuzhou. | |
Koördinate: 24°19′00″N 109°23′00″O / 24.31667°N 109.38333°O 109°23′00″O / 24.31667°N 109.38333°O | |
Land | Volksrepubliek China |
Outonome gebied | Guangxi |
Oppervlak | |
• Stad | 18 677 km2 (7 211 vk. myl) |
Bevolking | |
• Stad | 3 758 700 |
• Digtheid | 200/km2 (520/vk. myl) |
• Metro | 1 029 946 |
Tydsone | UTC+08:00 (SST) |
Webwerf | liuzhou.gov.cn |
Liuzhou is een van die vervoerknooppunte en ekonomiese sentrums van die gebied en in die omgewing van die stad word suikerriet verbou.
This article uses material from the Wikipedia Afrikaans article Liuzhou, which is released under the Creative Commons Attribution-ShareAlike 3.0 license ("CC BY-SA 3.0"); additional terms may apply (view authors). Inhoud is onderhewig aan CC BY-SA 4.0, tensy anders vermeld. Images, videos and audio are available under their respective licenses.
®Wikipedia is a registered trademark of the Wiki Foundation, Inc. Wiki Afrikaans (DUHOCTRUNGQUOC.VN) is an independent company and has no affiliation with Wiki Foundation.