Bandoeng

Bandoeng is 'n stad in die provinsie Wes-Java in Indonesië.

Bandoeng is die provinsiale hoofstad.

Bandoeng
Bandoeng

Bandoeng
Kaart Wapen
Bandoeng
Bandoeng
Vlag
Bandoeng
 Land Vlag van Indonesië Indonesië
 Administratiewe gewes Wes-Java
 Oppervlakte:  
 - Totaal 167,67 vk km
 Hoogte bo seevlak 750 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2007) 2.771.000
 Tydsone UTC +7
 - Somertyd UTC +8
 Burgemeester (party) Bambang Tirtoyuliono (Waarnemende)
 Amptelike webwerf www.bandung.go.id
Bandoeng
Satehgebou

Die stad beskik oor die oudste tegniese universiteit van Indonesië, die Institut Teknologi Bandung wat in 1920 gestig is. Dit het ook 'n treinstasie aan die lyn Jakarta-Jogjakarta. Die internasionale lughawe is Husein Sastranegara (vroeër lughawe Andir), wat in 1925 oorspronklik as 'n militêre lughawe geskep is, maar sedert 1928 ook burgerlugvaart hanteer.

Baie van die huise en kantore in die stad is in die Art Deco-styl gebou.

Bandoeng
Bandoeng vanaf die berg

Burgemeester

  • Nederlands-Indiese tyd: B. Coops (1917–1920); S.A. Reitsma (1920–1921) waarnemend; B. Coops (1921–1928); Ir. J.E.A. van Volsorgen Kuhr (1929–1935); Mr. J.M. Wesselink (1935–1937); N. Beets (1937–1942).
  • Japanse besetting: Raden A. Atma dit Nata (1942–1945).
  • Indonesiese tyd: Ir. Ukar Bratakusumah (1946–1949); R. Enoch (1949–1956); R. Priatna Kusumah (1956–1966); R. Didi Jukardi (1966–1968); Hidayat Sukarmadijaya (1968–1971); R. Otje Djundjunan (1971–1976); H.Ucu Junaedi (1976–1978); R. Husein Wangsaatmaja (1978–1983); Ateng Wahyudi (1983–1993); Wahyu Hamidjaja (1993–1998); Aa Tarmana (1998–2003); Dada Rosada (2003–2013); Ridwan Kamil (2013–2018); Oded Muhammad Danial (2018–2021); Yana Mulyana (2021–2023); Bambang Tirtoyuliono (Waarnemende, 2023–nu).
Bandoeng 
Villa Isola in die Art-Deco-Styl

Susterstede

Eksterne skakels

Tags:

IndonesiëJava

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BrandmondsindroomMiltBiodiversiteitHeidelberg, GautengSpinnekopWortelSelfieAfrikanersGoogleAustraliëNeo-NazismeHoofpynArabiesWitbloedselKlein-KarooDeelteken en umlautInternetVulkanismeTandbederfOmtrek, oppervlakte en volume7de LaanEugenetikaAborsie in Suid-AfrikaSowjetunieAngina pectorisAssonansieKommunismeDonkieBosvarkVars waterSuid-EuropaVlieënde HollanderDrinkwatervoorsieningDataverwerkingLys van Kaapstad se voorstedeLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)Inleiding tot die genetikaHemelvaartJan van TonderSuiwelprodukWeermagAardrykskundePenisTransatlantiese slawehandelChatGPTKatLieweheersbesieKarakteriseringVierde Industriële RevolusieMangelSonSirkelWetenskapMorfeemSuid-Afrikaanse InkomstediensMielieDierPankreasAsiëOsoonlaagElon MuskPiesangDurbanAntjie KrogRookgewoonteKlitorisSwangerskapRoesGrondAfrikaanse Taalmonument (Welkom)HomoniemBeroerteCheslin KolbePoësieSlang🡆 More