Lentepunt

Die lentepunt is een van die twee snypunte van die Aarde se baan om die Son met die hemelewenaar.

Dit geld as die nulpunt van die lugkoördinaatstelsel.

Tydens die dag-en-nagewening in Maart beweeg die Son deur die lentepunt, waarna lente in die Noordelike Halfrond begin. Saam met die dag-en-nagewening in Oktober (die herfspunt) is dit die enigste dag van die tropiese jaar wanneer die Son presies in die ooste opkom en in die weste sak. Tydens die ewenings is die dag en nag omtrent ewe lank.

Vanweë die presessiebeweging van die Aarde verskuif die lentepunt stadigaan in ’n westelike rigting – sowat 1 graad per 71,6 jaar. Die voltooiing van een kringloop duur 25 776 jaar.

Omdat die verskuiwende lentepunt as nulpunt van die lugkoördinaatstelsel gebruik word, moet daar altyd aangedui word vir watter tydstip dit geld. Elke periode van omtrent 50 jaar word ’n epog genoem.

Tags:

AardeHemelewenaarSon

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

GrootrietrotBoesmanSeksuele penetrasieUnited Democratic FrontGianna MichaelsVolstruisMierKoue OorlogLianie MayVLinuxVerkragtingWaterkringloopRektumLys van kleure1945Kaapstadse waterkrisis 2015-2018Cyril RamaphosaVulvaSwawelRassisme in AfrikaMangaung-gevangenisByvoeglike naamwoordNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaJeugdagVaginaNoord-AmerikaHondOttomaanse RykLys van munisipaliteite in Suid-AfrikaVyfsterGoogle TranslateMalariaHerfsDawidBruin huisslangGeskiedenis van die KaapkolonieGregoriaanse kalenderDistrik SesLys van elemente volgens simboolLiefdeJennifer ZamudioSex (toneelstuk)MonopolieMiG-29GriepVoortrekkermonumentPoesGewone breukeMaagdelikheidSybel CoetzeeSarah Baartman-distriksmunisipaliteitLys van Afrikaanse skrywersAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidOekraïneWaldemar SchultzElon MuskBoerperdLongontstekingBruto binnelandse produkWikiPubliekLeonardo da VinciVerenigde KoninkrykSlag van Cuito CuanavaleEmosieOtterLongKolitisRooikophoutkapperThys die BosveldklongDoelwitHeidelberg, GautengFHoofmeisie🡆 More