Lampranthus Explanatus

Lampranthus explanatus is 'n vetplant wat hoort tot die genus Lampranthus.

Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom van Redelinghuys tot by die Kaapse Skiereiland en die Agulhasvlakte voor waar dit deel van die fynbos is. Dit plant het 'n voorkomsgebied van 19 472 km². Die plant het 50% van sy habitat afgestaan aan kus en stedelike ontwikkeling, gewasverbouing en indringerplante. In die Sandveld is groot gedeeltes van die habitat omgeskakel na rooibostee en aartappellande.

Lampranthus explanatus
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Orde: Caryophyllales
Familie: Aizoaceae
Genus: Lampranthus
Spesie:
L. explanatus
Binomiale naam
Lampranthus explanatus
(L.Bolus) N.E.Br., (1930)
Sinonieme
  • Lampranthus sternens L.Bolus
  • Mesembryanthemum explanatum L.Bolus

Bronne

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

DiarreeJavaScriptBeesLys van medisinale kruieNasionale VrouemonumentWinnie Madikizela-MandelaVoorvoegselGrootste rampe in Suid-AfrikaVars waterKrokodilWhatsAppTandbederfEierstokEnkelvoudige sinIngenieursweseJaco JacobsKatSteve HofmeyrTrekarbeidAnilingusRugbyGautengMonumentKatherine JohnsonTemperatuurLys van nedersettings in Suid-AfrikaNarsistiese persoonlikheidsteuringVlekvrye staalMynbouNasionale lied van Suid-AfrikaCurly HowardDirekte en Indirekte redeOntdekking van goud in Suid-AfrikaVulkaanAfrikaanse taalleerLongontstekingPersRenosterBerilliumPubliekKalsiumDroomHomofoonIrma SternBolandse aardbewing van 1969LeierXhosaTrevor NasserWaterbesparing in Suid-AfrikaVlinderBipolêre gemoedsteuringSokkerSuid-Afrikaanse randGoogleSuider-AfrikaBruce FordyceTropiese sikloonJeuksiekteKevin RuddKopieregAluminiumHeuningbyAlliterasieAfrikaansGetalKlitorisMadison IvyYsterRenaissanceUniversele Verklaring van MenseregteVerkleinwoordMahatma GandhiGrondwetNasiebouByung-Chul Han🡆 More