Redelinghuys

Redelinghuys is 'n klein dorpie in die Bergrivier-munisipaliteit, noord van Aurora in die Wes-Kaap.

Redelinghuys
Redelinghuys
Redelinghuys
Redelinghuys is in Wes-Kaap
Redelinghuys
Redelinghuys
Redelinghuys Redelinghuys se ligging in Wes-Kaap
Koördinate: 32°28′44″S 18°32′17″O / 32.47889°S 18.53806°O / -32.47889; 18.53806 18°32′17″O / 32.47889°S 18.53806°O / -32.47889; 18.53806
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieWes-Kaap
DistrikWeskus
MunisipaliteitBergrivier
Oppervlak
 • Totaal2,12 km2 (0,82 vk. myl)
Hoogte
20 m (70 ft)
Bevolking
 (2011)
 • Totaal574
 • Digtheid271/km2 (700/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense17.5%
 • Indiërs/Asiërs0.5%
 • Bruin mense58.1%
 • Swart mense23.2%
 • Ander0.7%
Taal (2011)
 • Afrikaans 95.8%
 • Engels 1.8%
 • Xhosa 1.3%
 • Ander 1.1%
Poskode (strate)
8105
Skakelkode022

Geskiedenis

Die dorp het in 1906 uit die NG-kerkgemeente ontstaan. Weens die onbeheerbare grootte van die NG gemeente Piketberg het twee dogtergemeentes twee dae agtereenvolgens afgestig: Aurora op 25 April 1906 en Redelinghuys op 26 April 1906. Die kerkgebou van gemeente Redelinghuys het op 9 April 2019 afgebrand nadat 'n elektriese kortsluiting in die kloktoring ontstaan het. Die brand het vinnig versprei na die hoofgebou en dit binne 45 minute in puin gelê. Alhoewel die kloktoring staande gebly het, is die struktuur sodanig beskadig dat dit gesloop moes word.

Skole

Redelinghuys het 'n voormalige Model C-laerskool en 'n primêre skool, wat albei die dorp se naam dra. Die laerskool het in 2008 net 99 leerders gehad, waarvan 7 in graad een en 23 in graad sewe, die hoogste graad. In die primêre skool was daar in daardie jaar 151 leerders, waarvan 33 in graad een en 10 in graad sewe.

Algemeen

Die omgewing is bekend vir voëlkykers met tot 500 spesies wat hier voorkom. Die skaars sandveldlelie groei welig in die distrik.

Sien ook

Verwysings

Tags:

Redelinghuys GeskiedenisRedelinghuys SkoleRedelinghuys AlgemeenRedelinghuys Sien ookRedelinghuys VerwysingsRedelinghuysAurora, Wes-KaapBergrivier-munisipaliteitWes-Kaap

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KaapstadMIV/vigs in Suid-AfrikaVerkleurmannetjieSublimasieEerste WêreldoorlogMiddelmisbruikLeah van NiekerkErfenisEllipstekenKatGeestesteuringPornografiese subgenresLugbesoedelingNamakwalandHartaanvalRooibokWolkBernice WestSomerGeweldSpinnekopLodewyk XVI van FrankrykGreen PornoVarkgriepBrandmondsindroomStokely CarmichaelMuishondBloedsomloopstelselLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsProvinsies van Suid-AfrikaVigsHerpes simplexSeksismeTuberkuloseSkisofrenieMartin Luther King jr.IngenieursweseWorcesterSpelerposisies in rugbyVars waterMenstruasieWapen van Suid-AfrikaMetafoorKolorektale kankerSeptimius AwardsMenseregtedagSendelingposisieWortelSkildklierSteenkool in Suid-AfrikaSwartAborsieIngrid JonkerVoedingVerenigde State van AmerikaOogproblemeGawes van die Heilige GeesSimboolStikstofThe CranberriesSeekatSokkerGrondwetRekenaarLetterlike en figuurlike taalgebruikLoftus MaraisRuslandWesterse filosofieKonsonantTrekarbeidOutismeSuid-Afrika-WetHeupvervangingKapitalisme🡆 More