'n Kruiskoppeling (of kardaniese koppeling, Engels; universal joint) is 'n skakel wat rotasie tussen twee aste kan oordra wat nie saamlynig is nie.
Dit laat die as toe om in verskillende rigtings te buig terwyl dit roteer. 'n Belangrike nadeel van die kruiskoppeling is dat die hoeksnelheid waarmee die twee aste draai nie altyd gelyk aan mekaar is nie. Om hierdie probleem te oorkom word daar in sommige gevalle van 'n homokinetiese koppeling gebruikgemaak.
This article uses material from the Wikipedia Afrikaans article Kruiskoppeling, which is released under the Creative Commons Attribution-ShareAlike 3.0 license ("CC BY-SA 3.0"); additional terms may apply (view authors). Inhoud is onderhewig aan CC BY-SA 4.0, tensy anders vermeld. Images, videos and audio are available under their respective licenses.
®Wikipedia is a registered trademark of the Wiki Foundation, Inc. Wiki Afrikaans (DUHOCTRUNGQUOC.VN) is an independent company and has no affiliation with Wiki Foundation.