Koraalskildneuskobra: Slangspesie

Die koraalskildneuskobra (Aspidelaps lubricus) is 'n slang wat in Suider-Afrika voorkom.

In Engels staan die slang bekend as die Cape coral snake. Daar is twee subspesies, naamlik die koraalskildneuskobra (A. lubricus lubricus) en die Kuneneskildneuskobra (A. lubricus cowlesi).

Koraalskildneuskobra
Koraalskildneuskobra: Identifikasie, Sien ook, Bron
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Klas:
Orde:
Suborde:
Familie:
Genus:
Aspidelaps

(Laurenti, 1768)
Koraalskildneuskobra: Identifikasie, Sien ook, Bron
     verspreiding van A. lubricus     verspreiding van A. scutatus

Die slang kom weswaarts vanaf Somerset-Oos en Port Elizabeth tot by Kaapstad en noordwaarts tot in die suide van Namibië voor. Dit kom ook in die noorde van die Oos-Kaap en die suidweste van die Vrystaat voor.

Identifikasie

Die slang se rugkant is oranjegeel tot koraalrooi met 20 tot 47 smal swart of donkerbruin dwarsbande wat soms die lyf en stert omkring. Die pens is geelwit met swart dwarsbande.

Die slang verkies klipbanke en klipperige droë, sanderige streke in dorre savanne, Karoostruikveld, fynbos en woestyn. Hulle vreet akkedisse, pootlose akkedisse wat meestal ondergronds leef asook klein slange en knaagdiere.

Gif

Die gif is neurotoksies wat die asemhaling kan aantas. Byte is pynlik en veroorsaak 'n mate van swelsel. Daar is nie 'n teengif vir die slang se byt nie.

Sien ook

Bron

Verwysings

Tags:

Koraalskildneuskobra IdentifikasieKoraalskildneuskobra Sien ookKoraalskildneuskobra BronKoraalskildneuskobra VerwysingsKoraalskildneuskobra

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Periodieke tabelKoue OorlogBloeddrukGroot DepressieMonumentWêrelderfenisgebiedSwartkwasmuishondYslandRosa ParksJan van RiebeeckSwangerskapSeksismeSpringbokWaterbesoedelingMenseregtedagSnaarinstrumentMaagsweer7de LaanLys van Suid-Afrikaanse skrywersTropiese sikloonKoolhidraatMiltKultuurVeelvuldige skleroseKerrieGroepsdrukMpumalangaElizabeth II van die Verenigde KoninkrykOntwikkelde landLys van landeGraanHugenootSeisoenAarde se atmosfeerBrongitisChemiese reaksieKaapstadse waterkrisis 2015-2018HokkieMaatskaplike verantwoordelikheidOnderwerp (taalkunde)Steenkool in Suid-AfrikaSeksposisieKolonoskopieVoornaamwoordXHTMLStaatstoelaeJohannesburgMenslike seksuele gedragGeelsugVerkoueJo BlackBlack SashLionel PetersonAngolese BurgeroorlogVoortrekkermonumentKankerPussy RiotNierMangelontstekingHomoniemVolhoubare ontwikkelingDominique Strauss-KahnLeonardo da VinciBeesKrokodilApartheidHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalBosvarkOmtrek, oppervlakte en volumeBynierSkerpioenOlimpiese Somerspele 2024NasiebouMorfeemTennisMateriaal🡆 More