Kooigoed

Kooigoed (Helichrysum petiolare) is 'n aromatiese kruieplant en inheems aan Suid-Afrika.

Dit het ook genaturaliseerd geraak in streke van Portugal en die Verenigde State. Dit kom reg oor Suid-Afrika voor behalwe die Noord-Kaap en Noordwes provinsies. Die plant het medisinale waarde. Die takkies en blare word gebrand sodat die walms ingeasem kan word. In Engels staan dit bekend as die licorice-plant.

Kooigoed
Kooigoed
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Asterids
Orde: Asterales
Familie: Asteraceae
Genus: Helichrysum
Spesie:
H. petiolare
Binomiale naam
Helichrysum petiolare
Hilliard & B.L.Burtt
Sinonieme
  • Gnaphalium petiolatum L.
  • Helichrysum petiolatum D.Don

Bronne

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Leonardo da VinciKweekhuisgasErektiele disfunksieAkroniemWêreld- Ekonomiese ForumKatKragopwekkingOpenbare redevoeringHartSitrusTierboskatBeroerteFietsDroogteMonopolieJohn Brown (aktivis)HeuningLongontstekingBerilliumOranjerivierSeksuele stimulasieKalahariVryheidsdagAnusIndonesiëAlliterasieVleilandArgitektuurHutsmerkPirow BekkerRamsar-vleilande in Suid-AfrikaSkilpadKrokodilOnse VaderAfrikaanse WikipediaKwaZulu-NatalDokterVerenigde NasiesRussiese inval in Oekraïne sedert 2022Ekonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaKoue OorlogKommaGeldMiddeloorontstekingBloemfonteinAfrikaanse naguilMarkus JoosteJava (programmeertaal)Vaginale kankerNiemetaalHondGeskiedenis (vakgebied)DermpoliepFabelLys van chemiese elemente volgens atoomgetalVrugDurbanKameelperdPoesMetafoorJeugdagBlaarDesmond TutuGeelhoutWitstinkhoutVersamelnaamLys van woestyneSokkerGroot Muur van ChinaVisChirurgieBalletKonjunktivitisAlkoholismeKwosiënt🡆 More