Koma

'n Koma is 'n diepe toestand van langdurige bewusteloosheid waarin 'n persoon nie wakker kan word nie, nie normaal reageer op pynlike stimuli, lig of geluid nie, 'n normale wakker-slaap siklus het en nie vrywillige aksies begin nie.

Koma
SpesialiteitNeurologie, psigiatrie
Simptomebewusteloosheid
KomplikasiesAanhoudende vegetatiewe toestand, dood
Koma Mediese waarskuwing

Etimologie

Die term 'koma' beteken diep slaap, wat reeds in die Hippokratiese korpus en later deur Galen gebruik is.

Tekens en simptome

Algemene simptome van 'n persoon in 'n koma-toestand is:

  • Onvermoë om vrywillig die oë oop te maak
  • 'n Onbestaande slaapwakker siklus
  • Gebrek aan reaksie op fisiese (pynlike) of verbale stimuli
  • Depressiewe breinstamreflekse, soos dat pupille nie op lig reageer nie
  • Onreëlmatige asemhaling
  • Tellings tussen 3 en 8 op die Glasgow Coma Scale

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Lika BerningSwemHoofstadInternetHernubare energieKlimaatveranderingLys van Suid-Afrikaanse musikanteVerenigde KoninkrykSeksualiteitDirekte en Indirekte redeMusieksimboleKoolstofHeelgetalSpinnekopNatuurTermietKrugerwildtuinOntdekking van goud in Suid-AfrikaWaterpokkiesLeonardo da VinciMusiekSelfvertroueGrondAfvalbestuurBybelHulpwerkwoordGenitale vratDie Stem van Suid-AfrikaLimpopo (rivier)Seksuele penetrasieSlag van BloedrivierOmgewingskwessies in Suider-AfrikaIngenieurswese19de eeuNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyWhatsAppBreedtegraadBelastingKokerboomJesus van NasaretOrgasmeRymAngolese BurgeroorlogJosef StalinKitaarKweekhuisgasAfrikanersSonTsoenamiRassisme in AfrikaKatoenBeeldspraakAfrikaanse WikipediaRussiese inval in Oekraïne sedert 2022VigsNasionale lied van Suid-AfrikaSonja HerholdtLetterkundeXenofobieKommunismeKewerRooibloedselVulkaanDramaPeriodieke tabelGrootste rampe in Suid-AfrikaXhosasNatriumSosiale mediaKarooTrigeminale neuralgieHoedHoenderAlkoholisme🡆 More