Knysna-Dwergverkleurmannetjie

Die Knysna-dwergverkleurmannetjie (Bradypodion damaranum) is 'n verkleurmannetjie wat voorkom in die Knysna-omgewing se digte woude.

'n Kenmerk van die verkleurmannetjie is dat sy stert langer as die lyf is. Die wyfie word tot 'n maksimum van 18 cm lank en die mannetjies 16 cm. Die reptiel het 'n baie prominente helm (boggel op die nek) en is gewoonlik heldergroen van kleur met skakerings van pers, geel en pienk. Hulle is ovovivipaar.

Knysna-dwergverkleurmannetjie
Knysna-Dwergverkleurmannetjie
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
B. damaranum
Binomiale naam
Bradypodion damaranum
(Boulenger, 1887)
Knysna-Dwergverkleurmannetjie
'n Knysna-dwergverkleurmannetjie in 'n mens se hand.
Knysna-Dwergverkleurmannetjie
Mannetjie in 'n onderdanige kleur.

Verwysings

Bronne

  • Knysna-bos se helder, unieke trapsuutjies. Beeld. 19 September 2015.

Eksterne skakels

  • Wiki AfrikaansKnysna-Dwergverkleurmannetjie  Wiki Commons het meer media in die kategorie Knysna-dwergverkleurmannetjie.
  • Wiki AfrikaansKnysna-Dwergverkleurmannetjie  Wikispecies het meer inligting verwant aan Knysna-dwergverkleurmannetjie
  • "Verkleurmannetjies". Mieliestronk.

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

WoudTafelbergKrieketEuropaKolitisStuifmeelLys van eerste honderd NG gemeentes in Suid-AfrikaLabia (geslagsdele)MaleiersSinsbouEstlandSaterdagKlitorisMaría KodamaMenslike skeletMaskerEkonomiese sektorMetaalJesus van NasaretIslamitiese kalenderJeuksiekteEienaamBrugBundesligaKonflik (proses)GalblaasBosluisHormoonOostenrykse DuitsGebande muishondPersentasieKenny EverettChristendomIslamSwangerskapStemhebbendheidWit-DonderdagNelson Mandelabaai Metropolitaanse MunisipaliteitNoord-KaapSkisofrenieMasturbasieProbleemoplossingToerismeNamibiese OnafhanklikheidsoorlogToyota QuantumWhatsAppButch en femmeHomofoonKoalaZerilda SteynLaingsburgvloedWaarheid-en-versoeningskommissieVoornaamwoordKatAfrikaansDavid OxleyAfrikaanse TaalmonumentLipblommeGoogleSoweto-opstandAstronomiese eenheidAlexis TexasKwitansieTropiese sikloonNelson MandelaAfrikaanse TaalbewegingGeweldSonnestelselOmtrek, oppervlakte en volumeDierPubiese harePapegaaieDonkieHartLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)See🡆 More