Bradypodion

Bradypodion (met die betekenis van met stadige pote in Grieks) is een van ses genusse van verkleurmannetjies binne die familie van ware verkleurmannetjies, naamlik Chamaeleonidae.

Hulle is inheems aan Suider-Afrika en word soms gesamentlik na verwys as Suid-Afrikaanse dwergverkleurmannetjies. Sommige outeurs plaas ander klein verkleurmannetjies van Oos- en Sentraal-Afrika ook in hierdie genus, maar dit is heel waarskynlik onakkuraat.

Bradypodion
Bradypodion
Robertson-dwergverkleurmannetjie (Bradypodion gutturale) by Anysberg-natuurreservaat
Wetenskaplike klassifikasie e
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Reptilia
Orde: Squamata
Suborde: Iguania
Familie: Chamaeleonidae
Subfamilie: Chamaeleoninae
Genus: Bradypodion
Fitzinger, 1843
Tipespesie
Bradypodion pumilum
Daudin 1802
Spesies
Sien teks.

Spesies

Sewentien spesies word erken:

Beeld Algemene naam Wetenskaplike naam Beskrywing
Bradypodion  Swartberg-dwergverkleurmannetjie B. atromontanum Wes-Kaap, Suid-Afrika.
Bradypodion  uMlalazi-dwergverkleurmannetjie B. caeruleogula KwaZulu-Natal, Suid-Afrika.
Bradypodion  Transkei-dwergverkleurmannetjie B. caffer Oos-Kaap, Suid-Afrika
Bradypodion  Knysna-dwergverkleurmannetjie B. damaranum Knysna, Wes-Kaap, Suid-Afrika.
Drakensberg-dwergverkleurmannetjie B. dracomontanum Drakensberg, Suid-Afrika
Bradypodion  Robertson-dwergverkleurmannetjie B. gutturale (moontlik meer as een spesie) Wes-Kaap, Suid-Afrika.
Kentani-dwergverkleurmannetjie B. kentanicum Oos-Kaap, Suid-Afrika.
Bradypodion  Swartkopdwergverkleurmannetjie B. melanocephalum KwaZulu-Natal, Suid-Afrika.
Zoeloeland-dwergverkleurmannetjie B. nemorale (waarskynlik meer as een spesie) Suid-Afrika.
Ngome-dwergverkleurmannetjie B. ngomeense Ngome-woud, KwaZulu-Natal, Suid-Afrika.
Bradypodion  Namakwa-dwergverkleurmannetjie B. occidentale Weskus van Suid-Afrika en Namibië.
Bradypodion  Kaapse dwergverkleurmannetjie B. pumilum Wes-Kaap, Suid-Afrika
Setaro se dwergverkleurmannetjie B. setaroi Noordelike KwaZulu-Natal, Suid-Afrika.
Bradypodion  Smith se dwergverkleurmannetjie B. taeniabronchum Suid-Afrika.
Bradypodion  Natal Middellande-dwergverkleurmannetjie B. thamnobates KwaZulu-Natal, Suid-Afrika.
Bradypodion  Transvaal-dwergverkleurmannetjie B. transvaalense Mpumalanga en Limpopo, Suid-Afrika.
Bradypodion  Suidelike dwergverkleurmannetjie B. ventrale Oos-Kaap, Suid-Afrika.

Eksterne skakels

  • "Verkleurmannetjies". Mieliestronk. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 19 Mei 2021.

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

HoutSelfstandige naamwoordInflasieHulpwerkwoordPlastiekOekraïneVormPornografieLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameAustraliëMieliestronkRuan JoshDieregeluideProvinsies van Suid-AfrikaVaginaDramaDriedimensioneelVeelvuldige skleroseOranjerivierProteaHarvey WeinsteinMikroskoopSonKunsAnargismePampoentjiesRina HugoRatelSirkelPoësieOmtrek, oppervlakte en volumeZack du PlessisVlag van Suid-AfrikaOrthopteraSonnestelselLetterkundeDepressie (gemoedstoestand)KuberkrakerOmgewingskwessies in Suider-AfrikaEskomMagda van BiljonWikimedia-stigtingAngssteuringMeningsverskil oor aardverwarmingWikiquoteZoeloeRenosterGeelsugDokterVoorsetselBTWKindersiektesGroot Muur van ChinaAntoniemImpakte van toerismeEkotoerismeVryheid van spraakVisLieweheersbesieStamlose broodboomWebwerfNaboomBotswanaKoorsblaarItaliëTegnologieOnse VaderRivierAardbewingKaliumWaterkringloopKolitisBorsteEtniese groepBuffelLys van Afrika-lande🡆 More