Kavangoland

Kavangoland was 'n vorige Bantoestan (tuisland) in die noordooste van Suidwes-Afrika.

Dit het 'n oppervlak van sowat 41 701 vierkante kilometer beslaan. Die hoofstad was Opuwo. Die tuisland was geskep om die Kavangoprekende mense te huisves en in 1964 het dit meer as 28 000 inwoners gehad.

Kavangoland
Kavangoland
1973 – 1989 Kavangoland

Flag of Kavangoland
Vlag

Ligging of Kavangoland
Ligging of Kavangoland
Ligging van Kavangoland in Suidwes-Afrika
Hoofstad Rundu
Regering Republiek
Historiese tydperk Apartheid
 - Stigting Mei 1973
 - Weer ingelyf in Suidwes-Afrika 1989
Oppervlakte
 - 1964 41 701 km2
16 101 sq mi
Bevolking
 - 1964 skatting 28 000 
     Digtheid 0,7 /km² 
1,7 /sq mi
Geldeenheid Suid-Afrikaanse Rand

Die tuisland is in 1970 opgerig en selfregering is in 1973 toegestaan. Die Kavango Wetgewende Raad se administratiewe hoofkwartier was in Rundu; sy eerste sessie is in Oktober 1970 geopen in die teenwoordigheid van die Suid-Afrikaanse Minister van Bantoe-Administrasie en Ontwikkeling.

Kavangoland
Kaart van Kavangoland

Volgens die voorbereiding van die Namibiese onafhanklikheid van Suid-Afrika, is die tuisland heringelyf by Suidwes-Afrika, en wel as deel van Kavango.

Eksterne skakels

  • (en) "Kavango". Encyclopædia Britannica. Besoek op 24 Junie 2019.

Tags:

BantoestanKavangoOpuwoSuidwes-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

MangelontstekingDassiedeurPoesSeisoenDuitsKinderregteXhosaFotosintesePampoentjiesToyota CorollaHolocaustAngkor WatLionel MessiMynie GrovéWebblaaierWiskundige terminologieKommunikasieWikiWoordeboekPaaseierGodCarles PuigdemontIndo-Europese taleSiprusSianobakterieAfrikanersBipolêre gemoedsteuringSenuweestelselMongoliëAfkortingBergskilpadGroot TrekJannie du ToitEthiopies-Ortodokse Tewahedo-kerkSielkundeHeilige GeesKriekDean SmithBorrieSpelerposisies in rugbyMielieKoeksisterGewone tarentaalVerkoueMaatskappyGroot VlaktesNicaraguaDoziSokkerWiki CommonsSeksLewerLys van landeAgorafobieVaginaTierboskatSweedsRobin Williams.ghGoogle MapsNarsismeTydNagapieVakbondVerkleurmannetjieOSI-modelPersPretoriaLetterlike en figuurlike taalgebruikAdolf HitlerMenseregtedagHentiesbaai🡆 More