Skryfteken Kappie

Die kappie is 'n diakritiese teken wat as 'n dakvormige teken bo-op 'n letter geplaas word.

Skryfteken Kappie
Letters met kappies

In Afrikaans kom die kappie voor op die letters e, i, o en u.

Voorbeelde in Afrikaans

  • wêreld
  • môre
  • brûe
  • skêr
  • militêr
  • primêr
  • vulgêr
  • wîe

ASCII kodes

Kleinletters Windows / Ubuntu
â 131 / 83
ê 136 / 88
î 140 / 8C
ô 147 / 93
û 150 / 96

Hou die Alt-sleutel in terwyl hierdie syfers ingesleutel word in Microsoft Windows.

'n Ander alternatief is ook om op die Windowsknoppie links onder te druk en in die soekblokkie "character" te tik en enter te druk. Daar kan feitlik enige simbool verkry word.

Die heksadesimale karakters kan op Ubuntu gebruik word deur CRTL + SHIFT + U saam te druk, en dan die heksadesimale kode, bv. 88 te gebruik om vir 'n ê te gee.

Kyk ook

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Jan van RiebeeckTrappe van vergelykingWinterSeksuele stimulasieWaterkringloopTremAardverwarmingCorioliskragIrma SternBruto binnelandse produkHage GeingobBosluisbytkoorsGroot vyfBruin menseGordelroosBrandmondsindroomDistrik SesLewerAgtervoegselMaatskappyOntdekking van goud in Suid-AfrikaErosietipesAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidInternetGroot GatCleopatra VIISuid-Afrikaanse randStam (taalkunde)Lys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsBloukraanvoëlDigvormXhosaLimfvatstelselWikiKunsmatige intelligensieEugenetikaEnkelvoudige sinSowjetunieAfrikaanse TaalmonumentInligtingPankreasPriemgetalJagluiperdKoos du PlessisDrinkwatervoorsieningRobert SobukweWalvisGroepsdrukSekondêre sektor van die ekonomieEkonomieGevolge van aardverwarming op oseaneBeeldspraakSeksueel oordraagbare infeksieDramaVoedselkettingOmtrek, oppervlakte en volumeBedryfstelsel (inligtingstegnologie)AartappelSikloonJeuksiekteAfrikaansLabia (geslagsdele)GoogleJan-Willem BreureKindermishandelingKunsmatige algemene intelligensieAardrykskundeBosvarkWaterStereotipeSharpeville-slagtingLongontstekingMoedersdag🡆 More