Kapenta

Die Kapenta (Limnothrissa miodon) is 'n varswater vis natuurlik voorkom in die Tanganjika-meer en is losgelaat in die Zambezirivier stelsel.

In Engels staan die vis bekend as die Kapenta of Lake Tanganyika sardine.

Kapenta
Kapenta
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Clupeomorpha
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Pellonulinae
Genus:
Regan, 1917
Spesie:
L. miodon
Binomiale naam
Limnothrissa miodon
(Boulenger, 1906)

Voorkoms

Die vis is klein en word slegs 14 cm lank en het klein, dun skubbe. Die lyf is torpedovormig met kort vinne. Die pektorale vinne is laag op die lyf en die stertvin diep gevurk. Die onderste kaak steek verby die bokaak. Die vis het 'n deurskynende kleur met 'n silwer band vanaf die kieue tot by die stert.

Habitat

Die vis leef tot op dieptes van 35 m in groot skole saam in die dag en sprei uitmekaar in die nag. Hulle vreet hoofsaaklik soöplankton en klein insekte. Hulle broei van September tot in Maart. Die vis is ook 'n gewilde prooi vir die Tiervis. Dit is 'n belangrike bron van voedsel in die Karibadam omgewing waar tot 25 000 ton per jaar gevang word.

Sien ook

Eksterne skakel

Bron

Verwysings

Tags:

Kapenta VoorkomsKapenta HabitatKapenta Sien ookKapenta Eksterne skakelKapenta BronKapenta VerwysingsKapenta

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Lys van Suid-Afrikaanse skrywersMaroela MediaStollingsgesteenteGroot GatSwart menseTandbederfKapitaal (ekonomie)Delft, KaapstadSuiwelprodukLys van medisinale kruieStaat PalestinaLys van chemiese elemente volgens atoomgetalBesproeiingDonkieVarkgriepEkonomie van Suid-AfrikaDriedimensioneelNederduitse Gereformeerde KerkWhatsAppResensieMenstruasieVars waterVerantwoordelikheidHeks van HexrivierLugbesoedelingGalileo GalileiOmtrek, oppervlakte en volumeWeer (meteorologie)MensGeskiedenis (vakgebied)Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994DysselsdorpLys van kinderspeletjiesAkademiaVoortrekkersWes-KaapCorioliskragEerste WêreldoorlogKonflik (proses)NagmaalBedryfstelsel (inligtingstegnologie)LetsiteleSleutel (musiek)KrokodilImpakte van toerismeBloukraanvoëlWikimedia-stigtingSpysverteringstelselKernoorlogKrugerwildtuinKlimaatsverandering in AfrikaKriekSteve HofmeyrVleilandOntwikkelende landOnderwysAkroniemRob HersovBalletKompasBreedtegraadBesnydenisLeierskapSlangGeskiedenis van AfrikaansDeelwoordSeksueel oordraagbare infeksieVerkleinwoordHoofstadAfvalbestuurJohannesburgGetalHidroulikaLionel MessiBosluisbytkoorsJaco Jacobs🡆 More