Kakelaars

Kakelaars (Phoeniculidae) is 'n familie van voëls in die orde Bucerotiformes.

Die familie omvat 9 spesies wat in Afrika suid van die Sahara voorkom.

Phoeniculidae
Kakelaars
Phoeniculus purpureus
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Phoeniculidae

Bonaparte, 1831
Genera

Voëls in die familie het swart vere met 'n blou of metaalgroen glans. Hulle het afgeronde vlerke, kort bene met lang naels en 'n lang, fyn, effens geboë snawel. Hulle vreet insekte en allerlei bessies. Die nes word in 'n boomholte gebou.

Taksonomie

Sien ook

Verwysings

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

OudtshoornLys van Suider-Afrikaanse soogdiereVakbondKlimaatSiya KolisiWitbloedselRobbeneilandLys van Suid-Afrikaanse musikanteFinale OplossingKrugerwildtuinJan van RiebeeckJeugdagPaddaAvbobSteenkoolAnneli van RooyenMondKopieregKarretjiemensePriemgetalTsongaVoedselkettingJodeErfenisRookgewoonteWêreld- Ekonomiese ForumTsoenamiAfleiding (taalkunde)Meningsverskil oor aardverwarmingSlag van BloedrivierTamboraGeslagsgelykheidSpelerposisies in rugbyCristiano RonaldoVloeistofNG gemeente JansenvilleSuid-Afrikaanse UitsaaikorporasieHokkieLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaVersamelnaamByung-Chul HanWapen van NamibiëKoperVulkanismeProstaatkankerNierDansAbstraksie (rekenaarwetenskap)NamibwoestynRussiese inval in Oekraïne sedert 2022DuitslandNelson MandelaMobutu Sese SekoLidwoordInfeksieUnited Democratic FrontOligopolieFacebookNederlandNetbalKrokodilBloedvergiftigingMaroela MediaSokkerVioolSwartkwasmuishondHeidelberg, GautengNoord-KaapHartversakingHernubare energieRassismeLongontstekingGriekwa-AfrikaansLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaVersoeningsdagJan-Willem Breure🡆 More