Kaart-Blaasop

Die kaart-blaasop (Arothron mappa) is 'n vis wat wydverspreid in die Indiese Oseaan en Stille Oseaan voorkom.

Dit kom ook aan die ooskus van Afrika voor en verskyn soms tot by die suide van KwaZulu-Natal. Hierdie spesie is seldsaam en word in Engels die Map puffer genoem.

Kaart-blaasop
Kaart-Blaasop
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Arothron
Spesie:
A. mappa
Binomiale naam
Arothron mappa
(Lesson, 1831)

Identifikasie

Die vis word tot 60 cm lank. Sy lyf is swaarder as die normale blaasop lyf met die pens wat uithang en rond is. Die lyf is grys met onreëlmatige vlekke en kolle wat op die lyf voorkom. Die onderkant van die vis is witterig tot geel. Daar is lyne wat vanaf die oog uitstraal.

Die vis leef in aflandige koraal- en rotsriwwe in water wat 5 tot 30 m diep is. Hulle is alleenlopers, skaam en word gevind naby grotte en rotsoorhange. Hulle vreet alge, sponse en bodemongewerweldes.

Sien ook

Bron

  • Dennis King & Valda Fraser. The Reef Guide: Fishes, corals, nudibranchs & other invertebrates: East & South Coasts of Southern Africa. Struik Nature. 2014 ISBN 978-1-77584-018-3

Eksterne skakel

Verwysings

Tags:

Kaart-Blaasop IdentifikasieKaart-Blaasop Sien ookKaart-Blaasop BronKaart-Blaasop Eksterne skakelKaart-Blaasop VerwysingsKaart-Blaasop

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

DonkieSeksismeMilitêre diensplig in Suid-AfrikaNarsistiese persoonlikheidsteuringHolocaustGoudkus (streek)EienaamKameelperdEkonomie van Suid-AfrikaOplossing (chemie)AkroniemBosbokGeskiedenis van die Verenigde State van AmerikaBernice WestKoerantHoofletterOos-KaapAngina pectorisAfrikaanse taalleerNic de JagerVigsBrongitisKlopjagDuitse maselsKlimaatsverandering in Suid-AfrikaGoogleConsolidated B-24 LiberatorLoodSendelingposisieKurt-Lee ArendseLys van Joodse feeste en herdenkingsAssonansieAfrikaansAborsieTuisbladSuid-Afrikaanse GrensoorlogAfrikaOu Apostoliese KerkPenisLeierVryheidsdagMangelontstekingNetbalWet op Bantoe-onderwysGasPrimêre sektor van die ekonomieSpreeuEkonomieSlawernyVioolTydOudtshoornCleopatra VIIToerismeAfrikaanse TaalmonumentKolonoskopieLien se lankstaanskoeneKunselementeChapmanspiek-rylaanAnrich HerbstJakkalsErfenisNederlandGesonde dieetLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaNatriumsulfietHeupvervangingProvinsies van Suid-AfrikaBeesvleisGroepsdrukKappie (skryfteken)C. Louis LeipoldtBelastingDoop🡆 More