Jonkershoek-Natuurreservaat: Natuurreservaat in die Wes-Kaap, Suid-Afrika

Jonkershoek-natuurreservaat lê 10 km suidoos van Stellenbosch in die Wes-Kaap.

Noord van die reservaat is die Hottentots-Hollandberge. Die reservaat sluit die Assegaaibosch-natuurreservaat in, asook die Jonkershoekberge en die boonste dele van Jonkershoekvallei. Dié berge is ook die plek waar die Eersterivier en die Bergrivier ontspring. Die Eersterivier stroom vervolgens deur Jonkershoek op pad na Valsbaai. Die oppervlak van die reservaat is 11 000 hektaar.

Jonkershoek-natuurreservaat
Jonkershoek in Augustus
Jonkershoek in Augustus
Land Suid-Afrika
Provinsie Wes-Kaap
Naaste dorp Stellenbosch
Ligging van Jonkershoek-natuurreservaat op 'n kaart (Wes-Kaap)
Jonkershoek-natuurreservaat
Jonkershoek-natuurreservaat
Koördinate: 33°58′10″S 18°56′10″O / 33.96944°S 18.93611°O / -33.96944; 18.93611 18°56′10″O / 33.96944°S 18.93611°O / -33.96944; 18.93611
Oppervlak 11 000 ha
Bestuursliggaam CapeNature
Webblad Jonkershoek

Die reservaat bied onder andere staproetes en 'n sirkelroete vir motorvoertuie van so 10 km. Die pad is op plekke erg verwaarloos.

Eksterne skakels

Tags:

Assegaaibosch-natuurreservaatBergrivierEersterivierHottentots-HollandbergeJonkershoekbergeStellenboschValsbaaiWes-Kaap

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SatellietLiewe HeksieHomofoonSpringbokKoolstofdioksiedHipertensieTweede WêreldoorlogOsmoseDeurgangsriteAluminiumWitstinkhoutMIVWillie JoubertHoofpynNatriumVeelvuldige skleroseMuscat Internasionale LughaweMag (sosiale wetenskappe)BorskankerJodeHoofkarakterAbstraksie (rekenaarwetenskap)Energie-ontwikkelingWikimedia-stigtingMoedersdagPaarl GimnasiumSeksKankerNatuurrampWinterSeksismeKappie (skryfteken)WoordHartaanvalPuberteitMorfologie (taalkunde)VrymesselaryVerkoueByvoeglike naamwoordLeestekenMenslike skeletKaartVanAfvalbestuurFrederik Willem de KlerkMoslemSweedsMeningsverskil oor aardverwarmingWaarheid-en-versoeningskommissieNoord-KaapKolitisTrigeminale neuralgiePrimêre sektor van die ekonomieBysteekAnale seksTydOrthopteraXhosaMeervoudWikipediaAnilingusLien se lankstaanskoenePad na jou hartSonenergieDesmond TutuFrankrykRassisme in AfrikaPeriodieke tabelTegnologieWoordeboek van die Afrikaanse TaalUnited Democratic FrontSeksposisieLionel MessiNic de JagerHeup🡆 More