Johann Gottfried Galle

Johann Gottfried Galle (9 Junie 1812 - 10 Julie 1910) was ’n Duitse sterrekundige van Radis, Duitsland, by die Berlynse Sterrewag.

Hy was op 23 September 1846 die eerste persoon wat die planeet Neptunus gesien het en geweet het waarna hy soek. Urbain Le Verrier het die bestaan en posisie van die planeet net met wiskunde voorspel en die koördinate aan Galle gestuur om dit te verifieer. Op dieselfde dag dat Galle die brief van Le Verrier ontvang het, het hy Neptunus waargeneem 1° van die voorspelde posisie af.

Johann Gottfried Galle
Johann Gottfried Galle
Johann Gottfried Galle
Gebore(1812-06-09)9 Junie 1812
Radis, Koninkryk Sakse
Sterf10 Julie 1910 (op 98)
NasionaliteitDuits
BeroepSterrekundige
Bekend virOntdekking van Neptunus
Handtekening
Johann Gottfried Galle

Die ontdekking van Neptunus word algemeen beskou as ’n dramatiese bewys van die geldigheid van hemelmeganika, en is een van die merkwaardigste gebeure in 19de-eeuse wetenskap.

Sien ook

Eksterne skakels

  • Johann Gottfried Galle  Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik uit die Engelse Wiki vertaal.

Tags:

NeptunusSterrekundigeUrbain Le VerrierWiskunde

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Lys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)Trappe van vergelykingSinoniemEerste WêreldoorlogKlereGordelroosRina HugoTropiese sikloonFrankrykShine4Suid-AfrikaSuikersiekteAnargismeMenstruasieKoos du PlessisOmgewingsgesondheidJohannesburgTegnologieHerpes simplexSwangerskap26 AprilSeksuele opwekkingItaliëMartin BesterWes-AfrikaAlfabetGreen PornoAngolese BurgeroorlogXHTMLChris BlignautOos-KaapWielHelpmekaar-kollegeLys van Suid-Afrikaanse skrywersLongontstekingAalwynWoordeboekKoos KombuisAnilingusAkuutKrampHadjKanadaNatuurrampMiddeloorontstekingCristiano RonaldoRuhan du ToitSosiale transformasieSeisoenBosluisbytkoorsPenisGenreLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaOnse VaderWoestynMangaanOrgasmeWatersuiweringMasturbasieRoesGalblaasGewone luislangMynie GrovéVoedingAfrikaanse taalleerNarsistiese persoonlikheidsteuringAlkoholismeDulcie van den BerghLangste woordJavaScriptSjibboletKankerbossieFotosinteseSkerpioenGamelanBeurtkrag🡆 More