Jaroslaf I Van Kiëf

Jaroslaf I of Jaroslaf die Wyse (Russies: Ярослав Мудрый; 978 – 1054) het as grootprins oor Kiëf-Roes regeer.

Hy was die seun van Wladimir die Heilige. Hy is in 978 gebore as die grootprins van Nowgorod.

Jaroslaf
Grootprins van Kiëf
Seël van Jaroslaf I van Kiëf
Seël van Jaroslaf I van Kiëf
Periode 1019–1054
Voorganger Swjatopolk I
Opvolger Isjaslaf I
Huis Rjoerik
Vrou Irene
Kinders Wladimir van Nowgorod
Isjaslaf I van Kiëf
Swjatoslaf II van Kiëf
Wsewolod I van Kiëf
Igor
Wjatsjeslaf
Elisabeth
Anastasia
Anna
Vader Wladimir I
Gebore 978
Oorlede 1054
Bynaam Jaroslaf die Wyse
Jaroslaf I Van Kiëf
Uitbeelding van Jaroslaf die Wyse by die Granowitaja Palata

Nadat sy pa in 1015 dood is en sy halfbroer of neef Swjatopolk I sy broers Boris en Gleb laat vermoor het, het hy teen Swjatopolk opgeruk. Die verslane Swjatopolk het na Pole gevlug. Hy het egter teruggekeer, Jaroslaf met die hulp van sy Poolse skoonpa verslaan en Kiëf in 1017 beleër. Jaroslaf het hom egter weer aangeval en verslaan. In 1019 het Jaroslaf finaal die grootprins van Kiëf geword.

Hy was getroud met Ingegerd, ’n dogter van Olaf II van Swede. Een van hul dogters, Anna, het deur haar huwelik met Hendrik I van Frankryk koningin van Frankryk geword. Nog ’n dogter, Elisabeth het met koning Harald III van Noorweë getrou.

Jaroslaf het ’n einde gebring aan die burgeroorlog in Kiëf-Roes. Hy het sy ryk beter beskerm, Kiëf versier en die kerk meer onafhanklik van Bisantium gemaak. Sonder die medewete van die Bisantynse kerk het hy Russiese priesters belangrike take in die kerk gegee. Hy het ook handelskontrakte met ander lande gesluit.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Kiëf-RoesNowgorodRussiesWladimir I van Kiëf

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Lys van Kaapstad se voorstedeMotJudaïsmePerdebyeFrankrykJagluiperdVenda (taal)InstagramCalviniaMeeueTelevisieBeroerteElon MuskVersoeningsdagAvbobEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaCradock-4Geskiedenis van Suid-AfrikaTafelsoutXhosaVryheidsdagSuiwelprodukMoedersdagEksponentGrondWinnie Madikizela-MandelaOnderhandelinge om apartheid te beëindigBruin menseMynbouHemelvaartsdagHerpes simplexLettergreepVersamelnaamTrigeminale neuralgieAfrikaSuurstofNasionale VrouedagJapie GreylingVaginaPiesangSeekoeiChromatografieOnderwysWerkersdagKrokodilMonopolieHomoniemMenslike skeletSokkerSelfstandige naamwoordGoudNavorsingPropagandaSpinnekopFibonacci-reeksTuberkuloseLionel PetersonBrittany Ashton HolmesStam (taalkunde)HondSprokieJan van TonderBrongitisAarde se atmosfeerNatuurbewaringOmtrek, oppervlakte en volumeStadVars waterGeallieerdes van die Tweede WêreldoorlogKlem-in-die-kaakMisdaadSuid-Afrikaanse InkomstediensKrugerwildtuinMaagsweerProstaatkanker🡆 More