Japannese Slagskip Kongo

Die Kongō was 'n slagskip van die Japannese Keiserlike Vloot tydens die Tweede Wêreldoorlog.

Hy is in 1913 in diens geneem nadat hy in Engeland gebou is. Hy is as 'n kruiser gebou maar net voor die Tweede Wêreldoorlog omgebou na 'n slagskip. Hy is gedurende 1944 gekelder.

Japannese Slagskip Kongo
Die Kongō in sy 1944-konfigurasie.
Japannese Slagskip Kongo
Die Kongō voor 1927.

Tegniese besonderhede

Die Kongō het 31 720 ton water verplaas en was aangedryf deur vier turbines wat gesamentlik 136 000 dryfasperdekrag gelewer en 'n topspoed van 30,5 knope verseker het. Hy was toegerus met agt 14-duim kanonne, veertien 4-duim kanonne en agt 5-duim lugafweerkanonne.

Bron


121°23′O / 26.150°N 121.383°O / 26.150; 121.383

Tags:

19131944EngelandJapannese Keiserlike VlootKruiserTweede Wêreldoorlog

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeGrondsoorteDesimale breukeSonnestelselVormVolkspeleGamelanPlae van EgipteVaginaAntjie SomersVulkaanInfrastruktuurElon MuskVryheidsdagMeningsverskil oor aardverwarmingTikTokGrondwet van Suid-AfrikaWet op NaturellengrondKoos du PlessisRooibokKaapse PlooigordelKasteel die Goeie HoopAnusSiya KolisiAfvalbestuurAfrikaMagnesiumSteenkoolSaartjie BaartmanAdolf HitlerHemelvaartLettergreepLys van politieke partye in Suid-AfrikaJan van TonderWapen van Suid-AfrikaSenuweestelselGordelroosRosa ParksMangelontstekingWindkragVeelvuldige skleroseBynierE-posNylsvley-natuurreservaatHeuningbyVolhoubare ontwikkelingDermpoliepKookpuntSomerSwartkwasmuishondGlobaliseringWerkloosheidAkuutVraag en aanbodErfenisdag (Suid-Afrika)GroepsdrukBreingewasBywoordJosef StalinRekenkundige ryProstaatkankerVerantwoordelikheidFotosinteseLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)VleilandSkoolLien se lankstaanskoeneDieregeluideMoordvisNasionale VrouedagBlack SashMeervoudVulvaPenisMarco Polo🡆 More