Kruiser

'n Kruiser is 'n vinnigvarende oorlogskip.

Hulle word gewoonlik aangewend ter bekamping van vyandige oorlogskepe, die patrollering van handelsroetes, verkenningstake en ter versterking van aanvalstuie. Die vaartuie kan groot afstande relatief vinnig aflê. Omdat missies lank kan neem, moet hulle ook goed ingerig wees om die bemanning te kan ondersteun.

Kruiser
Britse ligte kruiser, die HMS Belfast.
Kruiser
Die Varyag, 'n Russiese Guards geleide-missielkruiser onderweg ter see

Tipes kruisers

Kruisers kan as volg geklassifiseer word:

  • Onbeskermde kruiser: 'n kruiser sonder enige pantser.
  • Pantserdekkruiser: 'n tipe skip met 'n gepantserde dek (later vervang met die ligte kruiser).
  • Gepantserde kruiser (pantserkruiser): 'n skip met 'n gepantserde dek en pantser langs sy sye (later vervang deur die slagkruiser).
  • Ligte kruiser: 'n ligter weergawe van die pantserkruiser.
  • Slagkruiser: 'n skip met vergelykbare bewapening as die van 'n slagskip, maar met ligter pantser.
  • Swaar kruiser: 'n tipe ligte kruiser met groot (ongeveer 200 mm) kanonne.

Voorbeelde

Enkele voorbeelde van kruisers:

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Irma SternTobie CronjéVoornaamwoordSeekoeiLys van Kaapstad se voorstedeVierde Industriële RevolusieFanie ViljoenNazi-DuitslandVeelvoudige sinInternetFrankrykRyno HattinghWhatsAppPrimêre sektor van die ekonomieNaaldekokerWaarheid-en-versoeningskommissieNierversakingApostoliese KerkeLongBernice WestVerkoueAfrikaWetenskaplike klassifikasieSosiale mediaKarakteriseringEpilepsieHartaanvalGeldPerdSoogdierPad na jou hartKolorektale kankerVigsMorfologie (taalkunde)EwenaarMosesLieweheersbesieLugbesoedelingDeon MeyerTrigeminale neuralgie2024KitaarSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024BurgerregteAborsieTweede VryheidsoorlogDundermInligtingToringBosluisbytkoorsLys van Suider-Afrikaanse soogdiereRob HersovSkaakTweede Nuwe JaarSoweto-opstandAbstraksie (rekenaarwetenskap)HeuningbyBySkoenlapperLys van Afrikaanse rolprenteBeurtkragVoëlPersoonlikheidVoegwoordMuishondEuropaWerkwoordDesmond TutuHoofpynIngenieursweseTweede WêreldoorlogVryheid van spraakLuiaardAfrikaanse taalleerRina HugoMenslike seksuele gedrag🡆 More