Jameela Jamil

Jameela Jamil (gebore 25 Februarie 1986 in Londen) is 'n Engelse aktrise.

Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent How to Build a Girl (2019) en in die televisiereekse The Good Place (2016) en Animals. (2016).

Jameela Jamil
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Jameela Alia Burton-Jamil
Geboorte 25 Februarie 1986 (1986-02-25) (38 jaar oud)
Londen, Engeland
Nasionaliteit Engels
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 2009–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Filmografie

Rolprente

  • 2019: How to Build a Girl

Televisiereekse

  • 2006: Freshly Squeezed
  • 2010: Koko Pop
  • 2010: The Crush
  • 2010: Pop Profiles
  • 2012: Koko Pop
  • 2013: Play On!
  • 2016: The Good Place
  • 2016: Animals.

Televisierolprente

  • 2011: T4 on the Beach
  • 2014: Porn: What's the Harm?

Eksterne skakels

Tags:

Jameela Jamil FilmografieJameela Jamil Eksterne skakelsJameela JamilAktriseEngelandLonden

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BorskankerDuitsOmtrek, oppervlakte en volumeEtniese groepSkaapOostenrykKrapApokriewe boekeOrgasmeAntjie SomersMynbouAlbert EinsteinVlag van Suid-AfrikaErfenisdag (Suid-Afrika)WinterPoleAsiëBloedvergiftigingBrandSimboolAbstraksie (rekenaarwetenskap)ZoeloeOu Apostoliese KerkKuberkrakerRobbeneilandTuisnywerheidPortugalTweebuffelsmeteenslagmorsdoodgeskietfonteinProteaDierMelaatsheidHennie MaasGrondwet van Suid-AfrikaKarakteriseringChristendomKunsmatige intelligensieMenslike penisgrootteDieregeluideOnderwysDulcie van den BerghNuwe TestamentInternetEpilepsieSoweto-opstandAkkedisBloemfonteinAfrikaMetafoorErosietipesPseudowetenskapNaboomKinkhoesThys die BosveldklongHulpwerkwoordMotorregistrasienommerplate van Suid-AfrikaBaby ReindeerLys van Griekse mitologiese figureDesmond TutuDepressie (gemoedstoestand)KriekNaeltjieGoudPaarl GimnasiumKimberleyVerkleurmannetjieZack du PlessisJeugdagPinksterAngolaMuishondKewerKoorsblaarStokely Carmichael🡆 More