Indiese Grand Prix

Die Indiese Grand Prix was 'n Formule Een-kampioenskapswedren wat drie keer by die Buddh Internasionale Renbaan in Indië van 2011 tot 2013 aangebied is.

Indiese Grand Prix

Die ren kom nie meer op die Formule Eenkalender voor nie, weens 'n belastingdispuut wat die FIA destyds met die staat Uttar Pradesh van Indië gehad het.

Vorige wenners

Al drie die Indiese Grands Prix is by die Buddh-baan gehou, en almal is deur Sebastian Vettel gewen.

Jaar Renjaer Vervaardiger
Vind sedert 2014 nie meer plaas nie
2013 Indiese Grand Prix  Sebastian Vettel Indiese Grand Prix  Red Bull-Renault
2012 Indiese Grand Prix  Sebastian Vettel Indiese Grand Prix  Red Bull-Renault
2011 Indiese Grand Prix  Sebastian Vettel Indiese Grand Prix  Red Bull-Renault

Galery

Verwysings

Tags:

Buddh Internasionale RenbaanFormule EenIndië

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

RefleksieGoeie VrydagVolhoubare ontwikkelingFiela se kindHeuningbyTsongaTweede VryheidsoorlogGrondwet van Suid-AfrikaMaselsPerdebyeMusieksimboleGalblaasLübeckLys van Nederlandse skildersNavorsingEkonomieBreyten BreytenbachBoelieryBlaarLeeuBysteekPerdLeierskapWiskundeMeeueFotosinteseLionel PetersonVoedingMahatma GandhiPriemgetalChroniese siekteJeuksiekteErfenisSportAfrikanersKlimaatsverandering in AfrikaWeervoorspellingSeptimius AwardsGoudKunsmatige intelligensieAkroniemOlimpiese SomerspeleRookgewoonteKrokodilJaarE-posWapen van Suid-AfrikaToekoms van die AardeBestaansboerderyLeenwoordNierDawidAardbewingPreseminale vloeistofWerkersdagKersfeesC.J. LangenhovenDuitslandSoortnaamGrondwetGewone breukeOseaanbesoedelingWeer (meteorologie)Reg tot ‘n gesonde omgewingDuitse maselsKweekhuiseffekLys van Suid-Afrikaanse musikanteSeksuele opwekkingAmhariesNoordwesGeskiedenis van AfrikaansStilleweAngina pectorisSokkerSuid-Afrikaanse GrensoorlogVlekvrye staalBakterie🡆 More