Fédération Internationale De L'automobile

Die Fédération Internationale de l'Automobile (FIA, Afrikaans: Internasionale Automobielfederasie) is 'n vereniging wat op 20 Junie 1904 gestig is as die Association Internationale des Automobile Clubs Reconnus (AIACR) om die belange van motororganisasies en motorgebruikers te verteenwoordig.

Fédération Internationale de l'Automobile
'n Vragmotor met die FIA se kenteken daarop (2013)
'n Vragmotor met die FIA se kenteken daarop (2013)
Engelse naam International Automobile Federation
Afkorting FIA
Land wêreldwyd
Sportsoorte Formule Een en vele ander
Gestig op 20 Junie 1904
Gestig in Parys, Frankryk
President Mohammed Ben Sulayem
Setel Parys, Frankryk
Lede 240 nasionale federasies
Affiliasie Internasionale Olimpiese Komitee
Amptelike tale Engels, Frans, Italiaans
Amptelike webwerf fia.com

Vir die gewone publiek is FIA die beheerliggaam van vele motorrenbyeenkomste dwarsoor die wêreld, die bekendste hiervan is die Formule Eenreeks.

Fédération Internationale De L'automobile
FIA se hoofkantoor in Parys

Eksterne skakels

Tags:

Afrikaans

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

JeuksiekteKlimaatPlantAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidGroot Muur van ChinaBevolkingsafnameVingerseksChristendomMantisSuid-EuropaNasionale VrouedagAfkortingOnderwerp (taalkunde)Fanie ViljoenSatellietGeelsugBeesStaatstoelaeHomofoonLys van Afrikaanse rolprenteMeettegniekYouTubeLys van Afrikaanse televisiereekseKarakteriseringRob HersovOnse VaderHemelvaartKlavierOu Apostoliese KerkVulvaHaasAarde se atmosfeerKlein vyf diereMiltDokterDriedimensioneel23 AprilVolhoubare ontwikkelingGeslagsgelykheidInfeksieSekondêre sektor van die ekonomieEkonomieTaalfossielDundermKindersiektesVoedingGregoriaanse kalenderLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)Pad na jou hartAbstraksie (rekenaarwetenskap)SokkerGrondsoorteMassaSendelingposisieAngssteuringDirekte en Indirekte redeInsekSkilpadLyfstraf in skoleLongRobbeneilandKasteel die Goeie HoopTrekarbeidTelefoonRonelda KamferDieregeluideBeeldspraakItaliëDoopPerdGeslagDeelstate van die Verenigde State van AmerikaInenting🡆 More