Buddh Internasionale Renbaan

Die Buddh Internasionale Renbaan is 'n Indiese sportmotorrenbaan in Groter Noida, Uttar Pradesh, Indië, 40 km vanaf Delhi.

Buddh Internasionale Renbaan

Die Formule Een Indiese Grand Prix is drie keer by die Buddh-renbaan aangebied, in 2011, 2012 en 2013. Die ren kom sedertdien nie meer op die Formule Eenkalender voor nie, weens 'n belastingdispuut wat die FIA met die staat Uttar Pradesh in Indië het.

Die baan van 5.13 km is deur die wêreldbekende Duitse argitek en renbaanontwerper Hermann Tilke ontwerp en op 18 Oktober 2011 ingewy.

Galery

Verwysings

Tags:

DelhiIndiëUttar Pradesh

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

YsbeerLys van Suid-Afrikaanse skrywersGewone breukeStilleweReg tot ‘n gesonde omgewingSwart menseKlankMetaalMagnesiumFabelEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaSoortnaamWerwelkolomSkoenlapperNazi-DuitslandLys van kinderspeletjiesRobbeneilandVingerseksDesmond TutuHondLimpopo (rivier)Mikro-ekonomieHemelvaartsdagLys van Suider-Afrikaanse soogdiereWolfAmateurradioMenseregtedagHernubare energiePredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaLys van Joodse feeste en herdenkingsDemokratiese Republiek die KongoProstaatkankerEuropaSenuweestelselAlkoholismeErfenisHomoniemSonnetStollingsgesteenteRymNederlandsKlimaatAnilingusNarsismeLSuurreënSuid-Afrikaanse Weermag2001LeeuDuitslandAngina pectorisKolonoskopieJewgeni PrigozjinKlem-in-die-kaakGeldeenheidBruin menseSeksualiteitProteïenBTWD.J. OppermanAgtervoegselVryheidsdagSeptimius AwardsKatSkaakOlimpiese SpeleNoord-KaapAnale seksMuskeljaatkatLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaKersfeesLongontstekingAdolessensieVleilandMieliestronkOopbroninhoudKopiereg🡆 More