Ibero-Amerika

Ibero-Amerika (Spaans: Iberoamérica, Portugees: Ibero-america) is 'n versamelnaam vir lande op die Amerikaanse kontinent waar Spaans of Portugees die voertaal is.

Dit word onderskei van Latyns-Amerika, wat ook Franssprekende lande insluit.

Ibero-Amerika
Ibero-Amerika

In 'n wyder sin omvat Ibero-Amerika ook die Iberiese Skiereiland, oftewel Spanje, Portugal en Andorra. Hierdie lande het 'n histories-kulturele verbintenis. Hulle organiseer sedert die jare '90 van die 20ste eeu reëlmatig gesamentlike konferensies.

Lande

  • Spaanssprekend: (Meer as 400 miljoen sprekers)
  • Portugeessprekend: (Omstreeks 212 miljoen sprekers)

Sien ook

Tags:

AmerikasFransLandLatyns-AmerikaPortugeesSpaans

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

AntisemitismeGeestesteuringRenteFranse RewolusieBernice WestMiltSpinnekopGeslagsgelykheidLiefdeMenseregtedagOnse VaderKunselementeSwart nasionalismeKankerMagneetVlekvrye staalNG gemeente MurraysburgRooibloedselMisdaadMaagsweerWiskundige terminologieGemeenskapsorganisasieSeksueel oordraagbare infeksieStruktuur van die AardeBetonTuisbladVlinderLeierskapEkonomiese sektorDeelteken en umlautElektrisiteitGrondwetHaaieBedryfstelsel (inligtingstegnologie)RekeningkundeCristiano RonaldoTelwoordMensBerilliumDonkieKommunikasieKokerboomVerkleinwoordOutismeDysselsdorpProvinsies van Suid-AfrikaAbstraksie (rekenaarwetenskap)Menslike skeletIslamAppelDagboekBevolkingBrandstofHernubare energieYsterByvoeglike naamwoordGautengEnsiklopedieKoperVratBorskankerSwart menseHeidelberg, GautengSwaziDolfynGordelroosKarooTussenwerpselAsemhalingWieg van die MensdomBywoordEkologieBesproeiingRob HersovSiya KolisiLika Berning🡆 More