Die Iberiese Skiereiland is die deel van Europa wat suid van die Pireneë-bergreeks lê.
Die skiereiland word omring deur die Middellandse See, die Atlantiese Oseaan en die Golf van Biskaje. Dit het 'n oppervlakte van 582 530 km². Van die belangrikste riviere sluit in Ebro, Taag, Douro, Guadiana en Guadalquivir. Die belangrikste stede is die twee hoofstede van Portugal en Spanje, onderskeidelik Lissabon en Madrid, asook Barcelona, Málaga, Porto, Sevilla en Valencia.
Die volgende lande en gebiede lê gedeeltelik of ten volle op die Iberiese Skiereiland:
Die volgende tale word in die gebied gepraat:
Wiki Commons bevat media in verband met Iberian Peninsula. |
3°43′W / 40.300°N 3.717°W
This article uses material from the Wikipedia Afrikaans article Iberiese Skiereiland, which is released under the Creative Commons Attribution-ShareAlike 3.0 license ("CC BY-SA 3.0"); additional terms may apply (view authors). Inhoud is onderhewig aan CC BY-SA 4.0, tensy anders vermeld. Images, videos and audio are available under their respective licenses.
®Wikipedia is a registered trademark of the Wiki Foundation, Inc. Wiki Afrikaans (DUHOCTRUNGQUOC.VN) is an independent company and has no affiliation with Wiki Foundation.