Hennopsrivier

Die Hennopsrivier is 'n rivier in Gauteng in Suid-Afrika, wat oos van Tembisa ontspring, waar dit die Olifantspruit heet.

Hennopsrivier
Die Wierdabrug oor die Hennopsrivier
Die Wierdabrug oor die Hennopsrivier
Die Wierdabrug oor die Hennopsrivier
Stroomgebied Gauteng
Suid-Afrika
Hoofrivier Limpoporivier
Oorsprong Oos van Tembisa
Sytak -links Olifantspruit
Sytak -regs Rietvleirivier
Monding Krokodilrivier
Monding-hoogte 1 212 m
Ligging van Hennopsrivier op 'n kaart (Gauteng)
Hennopsrivier
Hennopsrivier
Koördinate: 25°50′37″S 27°55′56″O / 25.84361°S 27.93222°O / -25.84361; 27.93222 27°55′56″O / 25.84361°S 27.93222°O / -25.84361; 27.93222

Die Rietvleirivier is 'n sytak van die Hennops en hul weer van die Krokodilrivier.

Die Centurionmeer is in die Hennopsrivier geleë.

Geskiedenis

Die Hennopsrivier kry sy naam van die plaas Hennopsrivier wat vernoem is na die weduwee Helena Hennop, eienaar van die plaas in die 1850's. Oorspronklik het die stroom slegs wes van Swartkop as die Hennopsrivier bekend gestaan. Oos van Swartkop het dit as die Sesmylspruit bekend gestaan. Die destydse Verwoerdburgse stadsraad het besluit dat die rivier in sy munisipale gebied net as die Hennopsrivier bekend sal staan. Pretoria se stadsraad was sterk gekant teen enige verandering aan die naam Sesmylspruit omdat dit belangrike historiese waarde vir die stad het.

Toeriste-aantreklikhede

Die riviervallei in Centurion is in rustige en skilderagtige dele geleë, en omliggende stede se inwoners maak deeglik daarvan gebruik, veral oor naweke as staproete, vir hengel, kampeer, en piekniek hou. Daar is twee smal hangbrûe vir stappers oor die Hennops, een by die Centurion Mall (van staal), en die ander by Hennops Hiking Trail (toue en kabels).

Verwysings

Eksterne skakels

Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wiki vertaal.

Tags:

Hennopsrivier GeskiedenisHennopsrivier Toeriste-aantreklikhedeHennopsrivier VerwysingsHennopsrivier Eksterne skakelsHennopsrivierGautengOlifantspruitRivierSuid-AfrikaTembisa

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Trigeminale neuralgiePoësieWynand StrydomDansJacques LootsPornhubOogproblemeEmfiseemHTMLMaagWetenskaplike klassifikasieMarita NapierAdolf HitlerPlanete in astrologieFord AngliaBloutongsiekteGeskiedenis van erotiese afbeeldingsDuitsTaalwetenskappeAnrich HerbstPapierkelkeNaaktheidRugbywêreldbeker 1991Selfstandige naamwoordVaduzWatervervoerHartaanvalTobie CronjéFrederik Willem de KlerkDroomBreinvliesontstekingDie Stem van Suid-AfrikaPeter UeberrothDesiré GardnerTolla van der MerweFascismeRamadanHoopstadLys van kleureLemoenduifWiskundige terminologieKameelperdAasblomKlein-KarooKommunismeBeesGamelanTierboskatDeon GrootRefentse MorakeVarkgriepTurksvyUS AirwaysRegHartSewastopolJeuksiekteDramaKolorektale kankerOekraïneLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameHendrik PrinslooEnsiklopedieVergelyking (wiskunde)Groot VlaktesDawidDepressie (gemoedstoestand)WindenergieZoeloeAbdomenFredi NestLord’sIntensiewe vorm🡆 More