Hallusinogeen

'n Hallusinogeen is 'n middel wat hallusinasies (of drogbeelde) veroorsaak.

Die woord hallusineer is afgelei van die Latynse woord "hallucinare", wat "ronddwaal in die gees" beteken. Dit laat mense dinge sien en hoor wat nie werklik bestaan nie. Hallusinogene is uiters gevaarlike gifstowwe wat verslawing of selfs dood kan veroorsaak.

Hallusinogeen
Deursnee van 'n hallusinogene paddastoel wat in Nieu-Seeland voorkom.

'n Paar voorbeelde ter illustrasie:

  • Dagga, 'n plant wat as 'n hallusinogeen met 'n matig kalmerende uitwerking geklassifiseer word. Dagga word hoofsaaklik gerook, maar kan ook geëet word.
  • LSD, 'n kragtige sintetiese hallusinogeen en psigedeliese enteogeen. LSD word tipies mondelings as 'n helder, geurlose, smaaklose vloeistof ingeneem.

Eksterne skakels

Tags:

Verslawing

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

YslandMieliestronkNatuurlike hulpbronVerenigde State van AmerikaIronieBetonProstaatkankerGeografie van Suid-AfrikaElana AfrikaGeslagsgelykheidAnale seksRymBeeldspraakJohannesburgNoord-KaapVulkanismeWet op NaturellengrondEwenaarGrootste rampe in Suid-AfrikaStaat PalestinaMaatskappyKrugerwildtuinBalletKommunismeSuiwelprodukKinderregteSwaziAntjie SomersSuid-Afrikaanse InkomstediensRuan PienaarBruin menseToestand van materieGeskiedenis van AfrikaansHeks van HexrivierAnneli van RooyenYouTubeLugbesoedelingMaatskaplike verantwoordelikheidBosluisbytkoorsGesonde dieetReënspinnekopArmoedeverligtingHeupVolstruisMoedersdagVlekvrye staalAtlantiese OseaanAppelIntensiewe vormVingerseksBybelDokterKindersiektesPropagandaLabia (geslagsdele)SlimfoonImpakte van toerismeDie Stem van Suid-AfrikaSanskritSeptimius AwardsMigrasie van voëlsPrimêre sektor van die ekonomieDigtheidKappie (skryfteken)Koue OorlogOntbossingEierstokKolonialismeChatGPTDirekte en Indirekte redeVlinderBedryfstelsel (inligtingstegnologie)Samestellende afleidingOrgasmeAngolese BurgeroorlogMiddelmisbruik🡆 More