Lsd: Chemiese verbinding

D-Lisergiensuur-Diëtielamied (Engels D-Lysergic Acid Diethylamide) (Chemiese verbinding: C20H25N3O), algemeen genoem acid of LSD, is 'n kragtige sintetiese hallusinogeen en psigedeliese enteogeen, oorspronklik vervaardig in 1938, maar per toeval is die effek ontdek deur Dr Albert Hoffman in 1943, van ergot, 'n fungus, wat soms op rog aangetref word.

LSD word tipies mondeling ingeneem as 'n helder, geurlose, smaaklose vloeistof, gewoonlik op 'n ander middel soos kladpapier, 'n suikerklont, of gelatien, alhoewel dit ook moontlik is om dit in te neem via kos of drank. LSD is 'n afkorting vir die Duitse term vir, Lysergsäure-Diethylamid. Soos die meeste hallusinogene word die gebruik wetlik verbied. Dr Hoffmann het gewys dat kruistoleransie met meskalien en psilosibien bestaan en dat LSD soortgelyke effekte as hierdie twee natuurlike middele wat tradisioneel deur sjamane en helers gebruik word om 'n beswyming of trans te bereik. 'n Tipiese dosis LSD is 250 mikrogram, ('n kwart milligram) wat 'n besondere lae hoeveelheid is vir die 10-12 uur wat die effek voortduur.

Lsd: Chemiese verbinding
LSD

Tags:

Chemiese verbindingDuitse taalFungusHallusinogeenKoolstofStikstofSuurstofWaterstof

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Pubiese hareKarakteriseringGereformeerde Kerke in Suid-AfrikaWiskundige terminologieSebraRamsar-vleilande in Suid-AfrikaPomeloDemokrasieMuskeljaatkatSomerBelastingBywoordLys van deelnemers aan die Slag van BloedrivierKatOrthopteraPampoentjiesWiskundeReddingskakeHeupDemi Lee MooreRooikatKunstenaarSteenkoolBeurtkragAtlantiese OseaanGeslagWerkwoordWalt DisneyDieregeluideJoseph LynchSwemHorlosieLys van Kaapstad se voorstedeJan van HunksPersoonlikheidSosiale mediaKaapstadGenadedoodMoedersdagGeskiedenis van die BoererepubliekeWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaFopnuusAppelPaasfeesCarles PuigdemontVarkHemelBesemDiepaartromboseKaren MeiringSwawelMagnetismeRina HugoBonné de BodIdioomViëtnamoorlogKernkragGeskiedenis van die Verenigde State van AmerikaStikstofEpilepsieTradisionele literatuur2024 Chinese Grand PrixHeuningWindkragByKlem-in-die-kaakAdolf HitlerTasché BurgerNoordwesKunsmisAnglo-BoereoorlogTatoeëermerkPrimêre sektor van die ekonomieMenslike seksuele gedragNeerslagKlimaatsverandering in AfrikaBevolking🡆 More