Halfmaanvlindervis

Die Halfmaanvlindervis (Chaetodon lunula) is vlindervis wat aan die ooskus van Suid-Afrika voorkom tot by Port Alfred.

Die vis word 25 cm groot. Die vis is geel met 'n swart streep oor die oë en 'n wit streep oor die voorkop. Die vis kom voor in koraal- en rotsriwwe. Die onvolwassenes het 'n swart kol op die rugvin en stertvinsteel. In Engels staan die vis bekend as die Halfmoon butterflyfish en kan in akwariums oorleef.

Halfmaanvlindervis
Halfmaanvlindervis
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Chaetodon
Subgenus:
Rabdophorus
Spesie:
C. (R.) lunula
Binomiale naam
Chaetodon (Rabdophorus) lunula
(Lacepède, 1802)

Sien ook

Bronne

Eksterne skakel

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Migrasie van diereSamestellende afleidingEben EtzebethBurgerregteDemokrasieSirkelRymAfrikaansNelson MandelaSkerpioenJudaïsmeSwart nasionalismeGeelslangNasionale lied van Suid-AfrikaKoppeltekenPrimêre sektor van die ekonomieKevin RuddKewerVaginaBraaiSteenkool in Suid-AfrikaJohannesburgAngina pectorisTweede VryheidsoorlogVarkSteve BikoBruin menseKaapstadTaalMieliestronkVergelykings (taalkunde)SkoolVoorsetselTussenwerpselJavaScriptLika BerningGevolge van aardverwarming op oseaneKaapstadse waterkrisis 2015-2018ResensieAnglisismeFinale OplossingLys van chemiese elemente volgens atoomgetalDramaLettergreepFluoorKlereSwartbewussynsbewegingGesondheidRenaissanceWaterpokkiesKappie (skryfteken)Jan van RiebeeckBybelLeierskapVulkanismeMaagsweerUnited Democratic FrontWet op Bantoe-onderwysAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidYslandPersoonlike voornaamwoordTafelbergKlimaatsverandering in Suid-AfrikaNeo-NazismeRoesKolitisAntoniemGemeenskapPersVaalrivierBoerboelVolhoubaarheidOntdekking van die chemiese elementeStadNatrium🡆 More