Gonubierivier

Die Gonubierivier is 'n rivier naby Oos-Londen in die Oos-Kaap, Suid-Afrika.

Gonubierivier
Xhosa: Gqunube
Stroomgebied Oos-Kaap
Oorsprong Amatholeberge
Monding Indiese Oseaan
Monding-hoogte 0
Ligging van Gonubierivier op 'n kaart (Oos-Kaap)
Gonubierivier
Gonubierivier
Koördinate: 32°56′S 28°2′O / 32.933°S 28.033°O / -32.933; 28.033 28°2′O / 32.933°S 28.033°O / -32.933; 28.033

Die rivier loop oos van die Nahoonrivier en die Buffelsrivier. Die dorp Gonubie lê op sy westewal en Chintsa verder noordoos.

Die monding van die Gonubierivier vorm 'n pragtige wit sandstrand wat in 2010/11 die befaamde Blouvlagstrand-erkenning ontvang het. Dit spog ook met 'n netjiese plankwandelroete (Engels: "boardwalk") langs die duine en die strand.


Tags:

Oos-KaapOos-LondenRivierSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SpringbokKersfeesRolprentLys van chemiese elemente volgens atoomgetalArmeniëGeografie van Suid-AfrikaMagnetismeDrinkwatervoorsieningKortverhaalGeskiedenis (vakgebied)GordelroosMosesKlimaatveranderingAuschwitz-konsentrasiekampLieweheersbesieDiskriminasieWaterstofDuitse maselsVergelykings (taalkunde)Koos du PlessisJudaïsmeWerkersdagKonsentrasiekampEierstokGeprosesseerde kosBruce FordyceBurgerregteLiesbreukAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse vlindersWaterHelpmekaar-kollegeJan van RiebeeckNag van die lang messePalestyneJan BlohmUitwerking van klimaatsveranderingXenofobie in Suid-AfrikaLys van Griekse mitologiese figureMielieKoringTuisbladGroot DepressieTswanaPolisieLatynRooikatSonja HerholdtCradock-4VrugPretoriaRacheltjie de BeerMaselsHoërskool Sentraal, BloemfonteinGianna MichaelsKinderregteHolocaustIronieCutt GlasBoelieryWerkwoordGenadedoodWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaNuwe TestamentSwartbewussynsbewegingBaarmoederPrivaat maatskappyHartBraaiSuid-Afrikaanse GrensoorlogKweekhuiseffekBeurtkragLys van Afrikaanse skrywersHutsmerkOlimpiese Somerspele 2024SonAfrikaanse TaalmonumentWet op Afsonderlike Geriewe🡆 More