Gespikkelde Valkvis: Visspesie

Die Gespikkelde valkvis (Cirrhitichthys oxycephalus) is 'n vis wat voorkom in die Indiese-Pasifiese area, die Rooisee en aan die ooskus van Afrika vanaf Oman tot Oos-Londen.

In Engels staan die vis bekend as die Spotted hawkfish.

Gespikkelde valkvis
Gespikkelde Valkvis: Voorkoms, Habitat, Sien ook
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Cirrhitichthys
Spesie:
C. oxycephalus
Binomiale naam
Cirrhitichthys oxycephalus
(Bleeker, 1855)

Voorkoms

Die vis se lyf is bedek met bruin of rooi vlekke in rye en kolomme terwyl daar kleiner kolle is op die kop en onderste gedeelte van die lyf. Die vis word tot 9 cm groot.

Habitat

Die vis verkies koraal- en rotsriwwe om in te leef in dieptes van 2 – 40 m. Die vis pas maklik in akwariums aan.

Sien ook

Bron

Eksterne skakel

Tags:

Gespikkelde Valkvis VoorkomsGespikkelde Valkvis HabitatGespikkelde Valkvis Sien ookGespikkelde Valkvis BronGespikkelde Valkvis Eksterne skakelGespikkelde Valkvis

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Inflasie7de LaanAardverwarmingOrtopedieMilitêre diensplig in Suid-AfrikaAngina pectorisRoofvoëlGoeie VrydagMenseregtedagDoelwitVincent van GoghLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaPikkewynLongWerwelkolomWaarheid-en-versoeningskommissiePropagandaMusiekKerrieEkonomie van Suid-AfrikaMaroela MediaSint JorisdagVaginale kankerNoordwesWinnie Madikizela-MandelaMaagsweerCheslin KolbeStilleweAfro-AmerikanersSkildklierJansenvilleVaste stofWet op Bantoe-onderwysMotHandré PollardNG gemeente JansenvillePubliekBeroerteAfrikaSuiwelprodukGeweldBreyten BreytenbachPseudowetenskapBlaarAppendiksKersfeesSlangTafelbergWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaWitbankGesondheidVolhoubare ontwikkelingBrittany Ashton HolmesBerghaanBestaansboerderySoortnaamPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaJudaïsmeGevolge van aardverwarming op oseaneBesnydenisPenisGeskiedenis van Suid-AfrikaBlack SashSimboolKrugerwildtuinKatoenFacebookSuikersiekteDaggaNazi-DuitslandTamboraBek-en-klouseer🡆 More