Geslagsregister Vanaf Adam Tot Jesus

Die werkswyse is as volg: Die vader word eers gewys en waar die moeder bekend is verskyn haar naam in hakkies en dan volg die seun.

Geslagsregister Vanaf Adam Tot Jesus Hierdie artikel moet skoongemaak of andersins verbeter word.
Probleem: Die artikel bevat geen inleiding of kategorieë volgens Wikipedia-riglyne nie
Hierdie artikel voldoen nie tans aan die hoë gehaltestandaarde waarna Wikipedia streef nie. Voel vry om self in te spring en verbeterings te maak, en verwyder hierdie kennisgewing ná die tyd. Vir meer hulp, sien die redigeringshulp. Daar is moontlik kommentaar in die artikel of op die besprekingsblad oor wat verbeter moet word.
Hierdie kennisgewing is op 15 Oktober 2019 hier geplaas.

Waar moontlik word in voetnotas verwysings en ander besonderhede verskaf.

Adam (Eva) - Set - Enos - Kenan - Mahalel - Jered - Henog - Metusalag - Lameg - Noag - Sem - Arpaksad - Selag - Heber - Peleg - Reu - Serug - Nahor (Milka) - Tera - Abraham (Sarai) - Isak (Rebekka) - Jacob (Lea) - Juda (Tamar) - Peres - Gesron - Ram - Amminadab - Nagson - Salmon - Boas (Rut) - Obed - Isai - Koning Dawid (Batseba) - Koning Salomo (Naama) - Koning Rehabeam (Maaka) - Koning Abia - Koning Asa (Asuba) - Koning Josafat - Koning Joram (Atalia) - Koning Ahasia (Sibja) - Koning Joas (Jehoaddan) - Koning Amasia (Jekolja) - Koning Ussia (Jerusa) - Koning Jotam - Koning Agas (Abi) - Koning Hiskia - Koning Manasse - Koning Amon - Koning Josia - Koning Joahas - Koning Koning Eljakim of Jojakim - Koning Jojagin - Koning Sedekia - Sealtiel - Serubbabel - Abihud - Eljakim - Asor - Sadok - Agim - Elihud - Elasar - Mattan - Jakob - Josef (Maria) - Jesus.

Sien ook

  1. Die verhaal van Israel se geskiedenis in die Bybelse tyd
  2. Bybelse gids - Genesis
  3. Bybelse Gids - Eksodus tot Deuteronomium
  4. Bybelse gids - Josua
  5. Bybelse gids - Rigters

Bronne

Die Bybel nuwe vertaling Bybelgenootskap in SA

Verwysings

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Nadia ValvekensTekstielKhoikhoiGoogle TranslateSoortnaamMidde-OosteCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaKoolstof7de LaanDiskriminasieVrystaatBoelieryVarkGoudkus (streek)DurbanTurkyeJewgeni PrigozjinAnneli van RooyenSwawelWoordMurunwa MakwarelaStaalNaaldekokerLandbouBruto binnelandse produkNag van die lang messeAtriale fibrillasieByvoeglike naamwoordBybelSpringbokkeJagluiperdSkaapLiewe HeksieVersoeningsdagBeroerteKarretjiemenseC.J. LangenhovenFacebookNatriumsulfietSirkusNatuurrampSprokieAfrikaVerkleinwoordVersamelnaamPaasfeesDirekte en Indirekte redeElon MuskRooilipslangApartheidArmoedeSeksueel oordraagbare infeksieViëtnamoorlogFabelDawidHokkieNasionale VrouedagNederduitse Gereformeerde KerkOlimpiese SomerspeleNazi-DuitslandBesoedelingAfrikaanse taalleerMetafoorKontinentLatynKolonoskopieLien se lankstaanskoeneWes-KaapAardverwarmingBosluisbytkoorsKaapstadse waterkrisis 2015-2018Sint JorisdagStadGrootste rampe in Suid-AfrikaAmharies🡆 More