Gereformeerde Kerk Waterval-Boven

Die Gereformeerde kerk Waterval-Boven was een van die kleinste gemeentes in die Gereformeerde Kerk en het einde 2014 net nege belydende en drie dooplidmate gehad, vergeleke met onderskeidelik 13 en twee einde 2001.

Die gemeente het in 2020 ontbind.

Gereformeerde Kerk
Waterval-Boven
Gereformeerde Kerk Waterval-Boven
Sluit in  Machadodorp
Waterval-Boven
Klassis  Lydenburg
Huidige predikant(e)  Vakant
Belydende lidmate  9
Dooplidmate  3
Adres Zasmlaan
Waterval-Boven
Geskiedenis
Stigtingsdatum  1951
Afgestig van  Belfast
Eerste predikant  M.W. van der Walt
1953–1955
Datum ontbind  2020
Gereformeerde Kerk Waterval-Boven
Ds. H.T. de Villiers, die leraar van 1974 tot 1975.

Die gemeente het in Januarie 1951 van die Gereformeerde kerk Belfast afgestig en kon sy eie kerkgebou op 16 Mei 1959 in gebruik neem. Dis 'n eenvoudige saalkerkie volgens dieselfde plan wat die argitek Johan de Ridder vir die Gereformeerde kerk Belfast geteken het.

Predikante

  1. Smit, Erasmus Johannes, 1969 – 1972 (in kombinasie met Carolina)
  2. De Villiers, Hendrik Tjaart, 1974 – 1975
  3. Kits, Jelte, 1978 – 2000 (in kombinasie met Carolina; aanvaar sy emeritaat)

Bronne

Sien ook

Tags:

Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Carike KeuzenkampKlimaatLugbesoedelingNamibwoestynMurunwa MakwarelaLys van Nederlandse skildersMeningsverskil oor aardverwarmingOranjerivierSosiale mediaAardeSoortnaamGianna MichaelsSuid-Afrikaanse WeermagDiepaartromboseKlimaatveranderingVreesTsoenamiWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaVryheidsmanifesBynierAdolessensieYsbeerVars waterPornografieKameelperdLieweheersbesieKhoikhoiFotoIntensiewe vorm23 AprilPriemgetalNommertekenWilna SnymanLondenChristendomGeweldWolfMobutu Sese SekoMot22 NovemberStikstofAborsie in Suid-AfrikaGeslagOseaanEskomHaasDelft, KaapstadMeervoudUnited Democratic FrontIngrid JonkerBrandmondsindroomVoorsetselArabiesFacebookSinoniemIronieToerismeHoopSuid-Afrikaanse InkomstediensTafelbergMisdaadSimboolNic de JagerAngolese BurgeroorlogSarel Jacob PretoriusAnilingusHoofstadKatoenVoorvoegselKarooRoofvoëlSeksKatMeeueBeeldspraakWeer (meteorologie)Fabel🡆 More