Geotrichum Fragrans

Geotrichum fragrans is 'n swamspesie.

Geotrichum fragrans
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Saccharomycotina
Klas:
Saccharomycetes
Orde:
Saccharomycetales
Familie:
Dipodascaseae
Genus:
Geotrichum
Spesie:
G. fragrans
Binomiale naam
Geotrichum fragrans
Damasceno et al. 2003

Broodwortel

G. fragrans word natuurlik aangetref in afvalwater van die broodwortelverwerking in Brasilië, waar hierdie afvalwater manipueira genoem word. Manipueira is vervuilend en daar word gesoek na oplossings van dié probleem.G. fragrans is aërobies en bestand teen sianied. Die afvalwater bevat naas sianied ook baie organiese stowwe. Daaronder is heelparty suikers, soos dekstrien (2,6%), maltose (1,4%), sukrose (32,1%), glukose (38,2%) en fruktose (25,6%). Die gemiddelde suikerinhoud is 58,2 [g/L]. Die chemiese suurstofbehoefte (COD) is hoog: 60.000 [mg/L]. Fermentasie deur G. fragrans verlaag dit met 40%, terwyl dit in 12 uur 12,8 g/L biomassa produseer.

Navorsing wat G. fragrans geteel het op manipueira het gewys dat hiedie organisme reukstowwe vervaardig wat dalk nuttige produkte kan oplewer. Een daarvan is etielasetaat wat die dampe fruitig maak. Ander stowwe is 1-butanol, 3-metiel-1-butanol (isoamielalkohol), 2-metiel-1-butanol, 1,3-butaandiol en fenieletanol; etielpropionaat, 2-metiel-etiel-propionaat en 2-metielpropaansuur.

Verwysings

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

The MizBaarmoederRob HersovParasetamolHadjRuan JoshKantons van SwitserlandLongontstekingSeksuele stimulasieHATProstaatkankerSiberiese ingrypingGeboorteZoeloe WikipediaBloeddrukLys van Suid-Afrikaanse musiekgroepeKarin HougaardLetterkundePerdMin ShawMarie PentzOnderhandelinge om apartheid te beëindigRooibloedselFredi NestColubrina nicholsoniiKoue OorlogRooikatLys van veltoestandeKrokodilDesiré GardnerSterNaeltjiesSteve BikoDigvormOlifantsoorAnglisisme22 NovemberAarverkalkingOraniaHongkongSlangOSI-modelHipoteseDassiedeurJohnny SinsBroodwortelFord FiestaAfrikaanse woordelys en spelreëlsPoësieAnale kankerRamadanSuid-AfrikaPeter UeberrothKoöperasiestoriesAnette EngelbrechtAnilingusBysteekToerisme14 NovemberNic de JagerInternetHondBora BoraSwaziEuropese UnieMangelontstekingMieliestronkBybelVolkekundeIsraelVeranderinge aan Suid-Afrikaanse geografiese nameOrthopteraAPapierkelke.np🡆 More