Geissorhiza Eurystigma: Plantspesie

Die Kelkiewyn (Geissorhiza eurystigma) is 'n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die genus Geissorhiza behoort en deel is van die fynbos en renosterveld.

Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom voor in die lae gedeeltes van die kus tussen Darling, Mamre en Kalbaskraal. Die plant het tans 'n voorkomsgebied van 258 km² en daar is slegs vyf subpopulasies. Die plant het reeds 60% van sy habitat afgestaan aan gewasverbouing en word bedreig deur oorbeweiding en indringerplante.

Kelkiewyn
Geissorhiza Eurystigma: Plantspesie
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
Monocots
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Crocoideae
Tribus:
Croceae
Genus:
Spesie:
G. eurystigma
Binomiale naam
Geissorhiza eurystigma
L.Bolus, (1931)
Sinonieme
  • Geissorhiza larochei (Roem. & Schult.) G.Don
  • Geissorhiza mathewsii var. eurystigma (L.Bolus) R.C.Foster
  • Geissorhiza monantha Sweet
  • Geissorhiza rochensis (Ker Gawl.) Ker Gawl.
  • Geissorhiza rochensis var. spithamaea (Ker Gawl.) Baker
  • Geissorhiza secunda (D.Delaroche) Houtt.
  • Ixia larochei Roem. & Schult.
  • Ixia rochensis Ker Gawl.
  • Ixia rochensis var. spithamaea Ker Gawl.
  • Ixia secunda D.Delaroche
  • Ixia violacea Banks ex Ker-Gawl.
  • Rochea venusta Salisb.

Bronne

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

GriepDierDisinformasieGawes van die Heilige GeesDomineeChirurgieOSI-modelHannes van WykGeografie van Suid-AfrikaSwaziKlein-KarooWikipediaWebblaaierLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaDesiré GardnerLiturgiese jaarToerismeVerbondsarkPornografiese akteurBaarmoederNarkoseSiberiese ingrypingRooilipslangKoeksisterSinoniemSuikerbekkiesStapelvoedselAbsesKarla du PlessisPenisWeervoorspellingHartaanvalDawidMantisApostoliese GeloofsendingMongoliëAfrikaanse woordelys en spelreëlsVersamelnaamCourseraReële getalA.J. ApplegateHoërskoolLys van kinderspeletjiesAngolaJacques LootsKookkunsWoordPerdBloemhofdamKongo-krisisSitrusZirk BerghSuiderkruisNagmaal.npMuisvoël4 AugustusMcGill UniversiteitStockholmRosettasteenPornhubWes-KaapDermpoliepMichelle ObamaLys van landeKolorektale kankerSuikersiekteHentaiAfrikaanse WikipediaNarsismeSteve HofmeyrVerenigde KoninkrykFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982VoortrekkermonumentVerenigde State van AmerikaLys van visse🡆 More