Geelstert-Piesang

Die Geelstert-piesang (Paracaesio xanthura) is 'n vis wat voorkom in die Indiese-Pasifiese area en aan die ooskus van Afrika tot by Margate.

In Engels staan die vis bekend as die Yellowtail blue snapper.

Geelstert-piesang
Geelstert-Piesang
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Suborde:
Familie:
Genus:
Paracaesio

Spesie:
P. xanthura
Binomiale naam
Paracaesio xanthura
(Bleeker, 1869)
Sinonieme
  • Aetiasis cantharoides (Barnard, 1937)

Voorkoms

Die vis het twee kleur skemas: gewoonlik is die vis eenvormig donker groen-bruin en met die ander skema is die vis se kop en lyf helder blou met 'n geel streep bolangs oor die lyf vanaf die dorsalevin tot en met die stertvin. Daar is onsekerheid wat die kleurverandering beteken of veroorsaak. Die stertvin is gevurk. Die vis word 45 cm groot. Groot volwasse visse het voor in die onderste kaak twee uitstaande tande.

Habitat

Die vis leef in skole in koraal- en rotsriwwe en vreet hoofsaaklik soöplankton. Dit is ook 'n lekker eetvis.

Sien ook

Bron

Verwysings

Eksterne skakel

Tags:

Geelstert-Piesang VoorkomsGeelstert-Piesang HabitatGeelstert-Piesang Sien ookGeelstert-Piesang BronGeelstert-Piesang VerwysingsGeelstert-Piesang Eksterne skakelGeelstert-Piesang

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

7de LaanMikro-ekonomieViëtnamMusiekVoëlVrystaatHoofletterDubbelpuntBladwisselendMaatskappyKunsMagsverheffingRymInternetVryheidsmanifesWetenskaplike klassifikasieNederduitse Gereformeerde KerkDigtheidMiddeloorontstekingRugbyWebwerfGeskiedenis van AfrikaansPornhubDikdermArabiesLyfstraf in skoleDeelwoordBybelMisdaadromanKlimaatverandering3D-rolprentKultuurVormSuurstofBedreigde spesieSowjetunieNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaCristiano RonaldoGreen PornoMenseregteTemperatuurGasMaagsweerBTWKerngeneeskundeBesnydenisKaapstadVarkgriepFotosinteseDie GelofteVaginaKommaMaatskaplike verantwoordelikheidVerkoueRenosterRoesKarakteriseringBruin menseChromatografieSanskritKaapstadse waterkrisis 2015-2018AntisemitismeLenteWilna SnymanMoedersdagVraag en aanbodNic de JagerPersoonlikheidSuid-Afrikaanse randSteenkoolKlopjagNatuurbewaringImpakte van toerismeGlobaliseringOlimpiese Somerspele 2012🡆 More