Geelstert-Nooientjie

Die Geelstert-nooientjie (Pomacentrus trichrourus) is 'n vis wat voorkom in die westelike Indiese Oseaan, die Rooisee, Oman en aan die kus van Oos-Afrika suidwaarts tot by die noorde van KwaZulu-Natal.

In Engels staan die vis bekend as die Yellowtail damsel.

Geelstert-nooientjie
Geelstert-Nooientjie
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Pomacentrus
Spesie:
P. trichrourus
Binomiale naam
Pomacentrus trichrourus
Günther, 1867

Identifikasie

Die vis word tot 10cm lank en die lyf is nou en slank. Die volwasse visse is swartgrys en die skubbe het donker rante. Die kleur van die stertvin kan varieer en kan ook wit wees tot deursigtig tot geel of grys.

Die onvolwasse vis is donkerblou en die skubbe het ook donker rante. 'n Bou oor kol kan voorkom en daar is soms ook 'n swart kol agter die dorsale vin. Die kleur van die stertvin mag varieer tussen geografiese areas. In Suid-Afrika is hulle driekleurig: die basis is swart, word meer geel en het 'n blougrys rant. In ander streke is die stertvin meer wit.

Die visse leef in rots kusareas en aflandige koraalriwwe in water wat 1 tot 30m diep is. Die visse bly altyd naby skeure en grotte in die riwwe. Hulle is gewoonlik alleenlopend en vreet alge en bodem ongewerweldes.

Hierdie spesie is skaars en sku.

Sien ook

Bron

  • The Reef Guide: Fishes, corals, nudibranchs & other invertebrates: East & South Coasts of Southern Africa. Dennis King & Valda Fraser. Struik Nature. 2014 ISBN 978-1-77584-018-3

Eksterne skakel

Tags:

Geelstert-Nooientjie IdentifikasieGeelstert-Nooientjie Sien ookGeelstert-Nooientjie BronGeelstert-Nooientjie Eksterne skakelGeelstert-Nooientjie

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

EllipstekenMiddeloorontstekingStaat PalestinaSonkragKlimaatsverandering in AfrikaOseanografieKasteel die Goeie HoopKaartAdolf HitlerRymDachshundNaaldekokerHoenderFiela se kindGloeilampYsterDiarreeSelfbeeldKomplementêre kleureHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)Koeffisiënt en magswortelSowjetunieWhatsAppNasionalismeLys van medisinale kruieTransatlantiese slawehandelLionel PetersonDelft, KaapstadThomas EdisonSwitserlandHoofpynTelwoordTydKlein gekolde katJan-Willem BreureVulkanismeAluminiumKinderregteSlag van Cuito CuanavaleLys van NG gemeentesCeresJeuksiekteTsoenamiVerenigde State van AmerikaTermietDubbelpuntDramaKarpaletonnelsindroomDagboekAnilingusDirekte en Indirekte redeVoornaamwoordImpakte van toerismeWeer (meteorologie)Politieke partyViëtnamoorlogNatuurPussy RiotMangelontstekingAlliterasieBeëdigde verklaringVaginale kankerPoesHartAborsieSonKolonoskopieKindersiektesIntensiewe vormByung-Chul HanSterSuid-AfrikaDie Stem van Suid-AfrikaYslandLys van Suid-Afrikaanse skrywersMangel🡆 More