spesbona/Argief2022

Jongste opmerking: 1 jaar gelede deur Aliwal2012 in onderwerp Tongaanse nasionale rugbyspan
Argief Hierdie bladsy dien as 'n argief van ou besprekings. Moenie die inhoud van hierdie bladsy wysig nie. Indien u 'n nuwe bespreking wil begin, of by een van die oues hieronder wil aansluit, doen asseblief so voort op die huidige besprekingsblad.

How we will see unregistered users

Hi!

You get this message because you are an admin on a Wiki wiki.

When someone edits a Wiki wiki without being logged in today, we show their IP address. As you may already know, we will not be able to do this in the future. This is a decision by the Wiki Foundation Legal department, because norms and regulations for privacy online have changed.

Instead of the IP we will show a masked identity. You as an admin will still be able to access the IP. There will also be a new user right for those who need to see the full IPs of unregistered users to fight vandalism, harassment and spam without being admins. Patrollers will also see part of the IP even without this user right. We are also working on better tools to help.

If you have not seen it before, you can read more on Meta. If you want to make sure you don’t miss technical changes on the Wiki wikis, you can subscribe to the weekly technical newsletter.

We have two suggested ways this identity could work. We would appreciate your feedback on which way you think would work best for you and your wiki, now and in the future. You can let us know on the talk page. You can write in your language. The suggestions were posted in October and we will decide after 17 January.

Thank you. /Johan (WMF)

18:10, 4 Januarie 2022 (UTC)

Have you voted in the UCoC enforcement guidelines ratification?

Hi! @SpesBona:

The ratification voting process for the revised enforcement guidelines of the Universal Code of Conduct (UCoC) is now open! Voting commenced on SecurePoll on 7 March 2022 and will conclude on 21 March 2022. Please read more on the voter information and eligibility details.

Please vote here

Regards, Zuz (WMF) (kontak) 12:54, 11 Maart 2022 (UTC)

6 jaar terug....

@SpesBona:, ek sien op FB vandag ses jaar terug het ons ontmoet in Berlyn! Wonderlike tyd saam met jou en Gebruiker:Voyageur gewees! Groete! Oesjaar (kontak) 10:08, 23 April 2022 (UTC)

    @Oesjaar: ek stem heelhartig saam! Dis net ongelooflik hoe vinnig dié ses jaar gevlieg het. Dit was baie pret en ek onthou dit soos gister. Ons het by die Potsdam-plein ontmoet, jy het 10 Rand vir my gegee, Prince is pas oorlede en ons het Jimmy Wales ontmoet. Nou sit ons reeds 18 maande sonder Voyageur sonder om te weet wat met hom gebeur het! Julle is altyd hartlik welkom by ons in Berlyn! Groete. -- spesbona/Argief2022  SpesBona 21:00, 23 April 2022 (UTC)

Stem asb!

Goeie dag/naand SpesBona, stem asb by Wiki: Kandidaatartikels vir voorblad (die onderste drie asb.)!

Dankie vir jou werk hier. Groete daar! spesbona/Argief2022  Aliwal2012 09:02, 21 Junie 2022 (UTC)

José Eduardo dos Santos

Hallo, SpesBona. Ek wou iets byvoeg oor José Eduardo dos Santos se dood, maar ek het lang laas hier iets gedoen, so ek is nie meer op hoogte van hoe dinge hier gedoen word nie. Sal jy dit asb by die artikel byvoeg? Dankie en groete, Rui Gabriel Correia (kontak) 15:40, 8 Julie 2022 (UTC)

H.E.K. Hartmann

@SpesBona:, kan jy vir my Heidrun Hartmann uit Duits vertaal asb? Groete! Oesjaar (kontak) 07:24, 9 Augustus 2022 (UTC)

Afrikaanse Wikipedia op die Duitse Wikipedia

Gebruiker:SpesBona, enige kans dat jy so ietsie klein op die Duitse Wikipedia kan skep? Sien Afrikaanse Wiki Groete! Oesjaar (kontak) 20:01, 10 Oktober 2022 (UTC)

Voorbladartikel

Hallo Herr! Kan ons maar vir Charles III plaas op die tuisblad hierdie week i.p.v. Ceres, anders is dit mostert na die maal? Groete!--spesbona/Argief2022  Aliwal2012 18:21, 13 November 2022 (UTC)

Moslem Roma

Waarom word 'n toegewyde bladsy van Moslem-Roma's uitgevee? ander Wikipedia-tale het ook artikels oor Moslem Roma. Nalanidil (kontak) 19:06, 17 Desember 2022 (UTC)

Tongaanse nasionale rugbyspan

spesbona/Argief2022  Baie geluk! Hierdie artikel is as voorbladartikel aangewysTongaanse nasionale rugbyspan, ’n artikel waarby jy ’n groot bydrae gelewer het, is deur ’n gebruiker as ’n spogartikel geïdentifiseer en deur die gemeenskap tot voorbladartikel verkies. Dankie vir jou bydrae. Sien gerus Wiki: Voorbladartikel vir ons versameling spogartikels, of nomineer self ’n artikel vir voorbladstatus by Wiki: Kandidaatartikels vir voorblad.

Baie geluk met dié interessante voorbladartikel! --spesbona/Argief2022  Aliwal2012 20:44, 18 Desember 2022 (UTC)

Terug na die gebruikerblad van "SpesBona/Argief2022".

Tags:

spesbona/Argief2022 How we will see unregistered usersspesbona/Argief2022 Have you voted in the UCoC enforcement guidelines ratification?spesbona/Argief2022 6 jaar terug....spesbona/Argief2022 Stem asb!spesbona/Argief2022 José Eduardo dos Santosspesbona/Argief2022 H.E.K. Hartmannspesbona/Argief2022 Afrikaanse Wikipedia op die Duitse Wikipediaspesbona/Argief2022 Voorbladartikelspesbona/Argief2022 Moslem Romaspesbona/Argief2022 Tongaanse nasionale rugbyspanspesbona/Argief2022

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Kaapse VlakteBeeldspraakRob HersovJohan VorsterWikiMaatskappyKalsiumGrondByung-Chul HanWaterPirow BekkerLettergreepOntdekking van die chemiese elementeMangelontstekingBosvarkMenseregteTswanaIrma SternPenisJaco JacobsAntjie KrogHokkieXhosaVoortrekkersGrondwet van Suid-AfrikaNiemetaalAlkoholismeNoord-KaapIntensiewe vormWetenskapAtlantiese OseaanDie GelofteDysselsdorpJuraRegverdige handelWortelKoeffisiënt en magswortelVaginale kankerKonsentrasiekampSpringbokkeLys van Afrikaanse skrywersLewerEjakulasieYsterSamestellende afleidingKappie (skryfteken)DolfynCheslin KolbeKatoenStollingsgesteenteAvbobSeptimius AwardsKlimaatveranderingBreinvliesontstekingPinksterBiodiversiteitPlastiekLiewe HeksieInligtingBloeddrukOnderwerp (taalkunde)Google MapsAardbewingBruin huisslangCarles PuigdemontHematurieArmoedeXhosasKatJohann de LangeRacheltjie de BeerSkerpioenAntoniemVeerVerantwoordelikheid🡆 More