Welkom en vertel ons meer daarvan! Groete! Oesjaar (kontak) 11:40, 3 September 2014 (UTC)
Baie dankie, meeste van my wysigings was tot dusver op die Engelse Wikipedia, so dis tyd vir 'n nuwe uitdaging! Afrikaanse Wikipedia het BAIE werk nodig :-) --Humetheresa (kontak) 11:42, 3 September 2014 (UTC)
Ek dink daar is baie werk nodig. As mens in ag neem dat daar slegs 32 885 artikels in Afrikaans is, in vergelyking met die 4 596 560 in Engels. Sover ek kan agterkom is daar ook verskeie hulpmiddels soos 'Prove-It' wat nie beskikbaar is op die die Afrikaanse blad nie. Die groot vraag is hoe om meer Afrikaans sprekendes te betrek om 'n bydae te lewer. --Humetheresa (kontak) 07:58, 5 September 2014 (UTC)
Theresa, ek stel voor dat jy die twee kennisgewings op Geselshoekie plaas. Dit is hoe ons kommunikeer. Wanneer reël julle eendag een van die tipe dinge in Johannesburg? Groete! Oesjaar (kontak) 09:17, 22 Oktober 2014 (UTC)
Baie dankie, waardeer die raad. Maak dadelik so. Snaaks genoeg is die laaste paar geleenthede in Johannesburg gehou en ons het dit goed gedink om bietjie die jaar in die Kaap te kuier. Sal seker weer volgende jaar 'n draai maak. As die enigste Afrikaans spekende persoon by Wiki ZA wil ek graag uitreik na al die aktiewe Afrikaanse gebruikers - enige idees?
Groete--Humetheresa (kontak) 09:23, 22 Oktober 2014 (UTC)
Naand Theresa, sien asb. die boodskap by die geselshoekie oor VisualEditor. Dit klink nogal belangrik vir my! Groete, Gert. Aliwal2012 (kontak) 16:33, 21 Maart 2015 (UTC)
This article uses material from the Wikipedia Afrikaans article Gebruikerbespreking:Humetheresa, which is released under the Creative Commons Attribution-ShareAlike 3.0 license ("CC BY-SA 3.0"); additional terms may apply (view authors). Inhoud is onderhewig aan CC BY-SA 4.0, tensy anders vermeld. Images, videos and audio are available under their respective licenses.
®Wikipedia is a registered trademark of the Wiki Foundation, Inc. Wiki Afrikaans (DUHOCTRUNGQUOC.VN) is an independent company and has no affiliation with Wiki Foundation.