Franco Mostert (gebore in Welkom op 27 November 1990) is 'n rugbyspeler wat vir die Lions in Superrugby en oorsee vir Gloucester speel.
Hy maak sy debuut op 18 Junie 2016 vir die Springbokke teen Ierland. Hy was ook deel van Suid-Afrika se wenspan tydens die rugbywêreldbekertoernooie in 2019 en 2023.
| |||||
Volle naam | Francois John Mostert | ||||
---|---|---|---|---|---|
Bynaam | Sous | ||||
Geboortedatum | 27 November 1990 | ||||
Geboorteplek | Welkom, Suid-Afrika | ||||
Lengte | 1,98 m | ||||
Massa | 108 kg | ||||
Skool | Hoërskool Brits | ||||
Universiteit | Universiteit Stellenbosch | ||||
Beroep | Professionele Rugbyspeler | ||||
Rugbyloopbaan | |||||
Loopbaan as speler | |||||
Posisie(s) | Slot | ||||
Springbokno. | 872 | ||||
Amateurspanne | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2010–12 | Tukkies | 17 | (20) | ||
Professionele / senior klubs | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2016–2017 2018– | Ricoh Black Rams Gloucester | 16 12 | (10) (0) | ||
korrek soos op 27 Julie 2019. | |||||
Provinsiale- / Staatspanne | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2012 2013–2015 | Blou Bulle Goue Leeus | 12 25 | (10) (30) | ||
korrek soos op 27 Julie 2019. | |||||
Superrugby/Verenigde Rugbykampioenskap | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2014– | Lions | 78 | (20) | ||
korrek soos op 27 Julie 2019. | |||||
Nasionale span(ne) | |||||
Jare | Land | Weds | (pte) | ||
2016– | Suid-Afrika | 72 | (15) | ||
korrek soos op 1 November 2023. |
This article uses material from the Wikipedia Afrikaans article Franco Mostert, which is released under the Creative Commons Attribution-ShareAlike 3.0 license ("CC BY-SA 3.0"); additional terms may apply (view authors). Inhoud is onderhewig aan CC BY-SA 4.0, tensy anders vermeld. Images, videos and audio are available under their respective licenses.
®Wikipedia is a registered trademark of the Wiki Foundation, Inc. Wiki Afrikaans (DUHOCTRUNGQUOC.VN) is an independent company and has no affiliation with Wiki Foundation.